Klippe Cabana Bush Pub

Klippe Cabana Bush Pub Klippe Cabana Mikpunt / Klipheuwel's local Restaurant and Pub, fully licenced .Open Monday to Sunday 12am to late

16/05/2026

*KLIPPE CABANA
WINTER TYE
VANAF 1 MEI.*

*KROEG*
Maandae tot Saterdae: 12h00 - 02h00
Sondae: 12h00 - 19h00

*KOMBUIS*
Sondae & Maandae: Gesluit
Dinsdae tot Vrydae: 13h00 - 19h30
Saterdae: 12h00 - 19h30

Dankie vir die ondersteuning en lekker saam kuier!

12/05/2026

Klippe Cabana Bush Pub is lekker warm met hierdie koue weer. Kom maak n draai.

It's the final countdown🎙Amper tyd vir ons Oktoberfees 25 Okt.Hoop om almal daar te sien.
23/10/2025

It's the final countdown🎙
Amper tyd vir ons Oktoberfees 25 Okt.
Hoop om almal daar te sien.

Kom wys jou bull riding skills by Klippe Cabana Bush Pub by ons Oktoberfees
18/10/2025

Kom wys jou bull riding skills by Klippe Cabana Bush Pub by ons Oktoberfees

Kom geniet Klippe Cabana Bush Pub se Afrikaanse Oktoberfees.Dit gaan n dag vol pret wees.
01/10/2025

Kom geniet Klippe Cabana Bush Pub se Afrikaanse Oktoberfees.
Dit gaan n dag vol pret wees.

28/09/2025

Ongelooflike run met Brothers of the Wind MC 🏍🏍

🏆Baie geluk aan die wenner Loren en die Naasbeste Reynard van die eerste Pool-kompetisie wat hierdie naweek by Klippe Ca...
28/05/2025

🏆Baie geluk aan die wenner Loren en die Naasbeste Reynard van die eerste Pool-kompetisie wat hierdie naweek by Klippe Cabana Bush Pub gehou is! 🎱

Op 'n lekker suksesvolle Oktoberfest '24
09/11/2024

Op 'n lekker suksesvolle Oktoberfest '24

4 Dae dan is dit Klippe Oktoberfest.Kom geniet dit saam met ons.Ondersteun asb ons fondsinsameling vir Erin deur deel te...
22/10/2024

4 Dae dan is dit Klippe Oktoberfest.
Kom geniet dit saam met ons.

Ondersteun asb ons fondsinsameling vir Erin deur deel te kom neem in ons Speletjies.

Kom geniet ons vleiswinkel produkte en ons braai geriewe.

Address

Chestnut Street, Mikpunt
Klipheuwel
7303

Opening Hours

Monday 12:00 - 00:00
Tuesday 12:00 - 00:00
Wednesday 12:00 - 00:00
Thursday 12:00 - 00:00
Friday 12:00 - 00:00
Saturday 12:00 - 00:00
Sunday 12:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klippe Cabana Bush Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Klippe Cabana Bush Pub:

Share

Category