Die Koffiekan klerksdorp

Die Koffiekan klerksdorp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Koffiekan klerksdorp, Bar & Grill, Chrishani Road klerksdorpdam, Klerksdorp.

04/05/2015

ons dans langarm by Klerksdorp dam lekker boere musiek , afrikaanse musiek en country musiek 8 Mei . Kontant kroeg en restaurant met lekker kos en goeie pryse . ons is oop van Maandae tot Donderdae 10h00 tot 22h00 en Vrydae en Saterdae van 10h00 tot laat kontan no 082 802 8376 / 084 402 3743

29/04/2015

die Koffiekan by Klerksdorpdam bied baie , troues , funksies
en danse ons het groot venue , klein venue , capel , kontant kroeg , restaurant , die oord bied ook akomodasie , swembad , put put baan jucuzzies , visvang , mini golf

28/04/2015

Met die wild s pooitjie kompetisie moet die braaiers R80 inskrywings betaal en moet n No 4 pot of grooter he , al die bestandele self voorsien en vuur voorsien en ons gee die wild vir die kompetisie en die rys . inskrywings sluit 9 Mei 2015
kontak Gerrie 084 402 3743

25/04/2015

ons beplan n wild pooitjie kos kompetisie en soek 10 braaiers
wat weet hoe om wild pooitjie te maak , ons gaan die kos aan die publik verkoop en die wenner pootjies kan n prys wen
kontak Gerrie 084 402 3743

24/04/2015

Winter special GROOT venue beskikbaar vir enige vinksie 11Mei ; 18 Mei GRATES . Kontant kroeg beskikbaar.
kontak Gerrie 084 402 3743

23/04/2015

hier by die koffiekan kry ons klient persoonlike aandag met etes en drink goed ons as bestuurders werk persoonlik met ons kliente vir beter en betroubare dien , ons kos is kwaliteit en die beste pryse kom probeer ons gerus

22/04/2015

Moedersdag ete by ons nuwe restaurant alleenlik bespreekings het beperkte sit plekke beskikbaar
kont 082 802 8376 / 084 402 3743

22/04/2015

Ons is oop van Maandae tot Donderdae 10h00 tot 21h00
Vrydae en Saterdae 10h00 tot 00h00
Sondae van 10h00 tot 14h00

21/04/2015

jumbo Beef burger met 200g beef patty R 35 van Maandae tot Vrydae tussen 12h00 en 14h00 kan vooraf bestel
kont 082 802 8376 / 084 408 3743

12/04/2015

Lekker boere musiek Dans Vrydagaand 17 & 18 April , kontant kroeg beskikbaar toegang by die dans R20 per persoon
D J langarm . kom geniet die dans tot laat van 7h00 - tot- 24h00

Address

Chrishani Road Klerksdorpdam
Klerksdorp
2572

Opening Hours

Monday 10:00 - 21:00
Tuesday 10:00 - 21:00
Wednesday 10:00 - 21:00
Thursday 10:00 - 21:00
Friday 10:00 - 01:00
Saturday 10:00 - 01:00
Sunday 10:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koffiekan klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Die Koffiekan klerksdorp:

Share

Category