DorsHoek Pub&Grill

DorsHoek Pub&Grill Dorshoek pub&grill - Benoni
Hier kuier ons reg, sport op groot skerms, yskoue drankies, lekker kos en pizzas.

Kinders is altyd welkom en die plek altyd vol van gees.Elm straat se Nuwe spot saam jou Mense.

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ Dinsdae beteken BURGER DAE by Dorshoek! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”Hoekom een vat as jy twee kan kry? ๐Ÿ˜Žโœ… 2 x Cheeseburgers vir net R100โœ… 2 x R...
09/06/2026

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ Dinsdae beteken BURGER DAE by Dorshoek! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”

Hoekom een vat as jy twee kan kry? ๐Ÿ˜Ž

โœ… 2 x Cheeseburgers vir net R100
โœ… 2 x Ribburgers vir net R90
โœ… Mix & Match (1 Cheeseburger + 1 Ribburger) vir R95

๐Ÿ“ 82 Elm Rd, Benoni
โฐ Elke Dinsdag vanaf 12:00

Bring die familie, bring die pelle en kom geniet โ€™n lekker burger special by Dorshoek Pub & Grill! ๐Ÿป๐Ÿ”

๐Ÿ“ž 083 409 0204

๐Ÿ”๐ŸŸ๐Ÿบ

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ Hierdie week by Dorshoek Pub and Grill ๐Ÿ”ฅ๐Ÿป๐Ÿ” Dinsdae โ€“ Burger DinsdagKom kry jou burgers en chill saam ons!๐Ÿบ Woensdae โ€“...
26/05/2026

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ Hierdie week by Dorshoek Pub and Grill ๐Ÿ”ฅ๐Ÿป

๐Ÿ” Dinsdae โ€“ Burger Dinsdag
Kom kry jou burgers en chill saam ons!

๐Ÿบ Woensdae โ€“ BEERPONG!
R1000 cash prize op die spel ๐Ÿ’ธ

๐ŸŽถ Donderdae โ€“ Music Bingo & Music Quiz
Plus ons lekker Schnitzel Special ๐Ÿ˜‹

๐Ÿฅฉ Vrydae โ€“ Live Entertainment
Steak, egg & chips + โ€™n draught ๐Ÿบ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ”ฅ Saterdae โ€“ Bring & Braai
Ons gee die braai, hout en bykosseโ€ฆ jy bring net jou vleis en vibe ๐Ÿ˜Ž
Support net die bar ๐Ÿป

๐ŸŽ‰ Sondae โ€“ Elke week iets anders!
Hou die page dop want ons switch dit op elke Sondag ๐Ÿ‘€

Bring jou mense, bring die vibe en kom maak memories saam ons by Dorshoek! ๐Ÿป

๐Ÿ”ฅ WEEKEND VIBES BY DORSHOEK ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽถ Vanaand is dit tyd vir Music Bingo & Music Quiz!Bring jou span, toets jou music knowledge...
14/05/2026

๐Ÿ”ฅ WEEKEND VIBES BY DORSHOEK ๐Ÿ”ฅ

๐ŸŽถ Vanaand is dit tyd vir Music Bingo & Music Quiz!
Bring jou span, toets jou music knowledge en geniet die lekker vibe ๐Ÿป๐Ÿ˜Ž

๐Ÿ— Vanaand se special:
Chicken Schnitzel met chips & kaassous vir net R70! ๐Ÿคค

En mรดre aand vat ๐ŸŽค Pieter Strydom die stage LIVE by Dorshoek!
Lekker musiek, koue drinks en goeie mense โ€” net hoe ons daarvan hou ๐Ÿบ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ Dorshoek Pub & Grill
โฐ Fun begin vanaand! Moenie uitmis nie ๐Ÿ˜‰

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ JULLE het gevraโ€ฆ en ons het geluister!Ons Dinsdag Burger Special het nou officially โ€˜n upgrade gekry ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ‘‡๐Ÿ” 2 x Cheese...
12/05/2026

๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ JULLE het gevraโ€ฆ en ons het geluister!

Ons Dinsdag Burger Special het nou officially โ€˜n upgrade gekry ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ‘‡

๐Ÿ” 2 x Cheeseburgers โ€” R100
๐Ÿ– 2 x Ribburgers โ€” R90
๐Ÿ”ฅ Of mix & match vir net R95

Meer opsies. Meer smaak. Meer rede om jou Dinsdag by Dorshoek te spandeer ๐Ÿ˜

Kom probeer die nuwe special vanaf 12:00 en laat weet ons watter combo jou gunsteling is! ๐Ÿ‘€๐ŸŸ

๐Ÿ“82 Elm Rd, Benoni
๐Ÿ“ž 083 409 0204

๐ŸŽค LIVE BY DORSHOEK! ๐ŸปFrancois Jacobs vat die stage hierdie Vrydag, 08 May 2026! ๐Ÿ”ฅKom geniet die vibe, koue drinks, lekke...
08/05/2026

๐ŸŽค LIVE BY DORSHOEK! ๐Ÿป

Francois Jacobs vat die stage hierdie Vrydag, 08 May 2026! ๐Ÿ”ฅ
Kom geniet die vibe, koue drinks, lekker mense en great live music ๐ŸŽถ

๐Ÿ“ Dorshoek Pub & Grill
โฐ Live vanaf 18:30

Moenie uitmis nie ๐Ÿ˜Ž๐Ÿบ

๐ŸŽถ๐Ÿป ONS IS TERUG! ๐Ÿป๐ŸŽถDorshoek se Music Bingo / Quiz Donderdae is weer aan die gang! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅKom geniet lekker vibes, great musie...
30/04/2026

๐ŸŽถ๐Ÿป ONS IS TERUG! ๐Ÿป๐ŸŽถ

Dorshoek se Music Bingo / Quiz Donderdae is weer aan die gang! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ
Kom geniet lekker vibes, great musiek, koue drinks en ons schnitzel special vir net R70 ๐Ÿคค๐ŸŸ

๐ŸŽค Music Bingo Quiz
๐Ÿ— Schnitzel + Chips + Onion Rings + Kaas Sous โ€“ R70
โฐ Specials begin 18:00
๐ŸŽฏ Bingo vanaf 18:30

Bring jou span en kom kyk wie vat die pryse huis toe! ๐Ÿ†๐ŸŽถ

๐ŸŽถ DONDERDAG = MUSIC BINGO / QUIZ by Dorshoek! ๐ŸŽถKom join ons vir โ€™n lekker aand vol musiek, vibes en pryse ๐Ÿป๐Ÿฝ๏ธ Schnitzel ...
23/04/2026

๐ŸŽถ DONDERDAG = MUSIC BINGO / QUIZ by Dorshoek! ๐ŸŽถ

Kom join ons vir โ€™n lekker aand vol musiek, vibes en pryse ๐Ÿป
๐Ÿฝ๏ธ Schnitzel + chips & onion rings met kaassous vir net R70
โฐ Kos special begin 18:00
๐ŸŽค Bingo skop af 18:30

Bring jou mense, toets jou musiek kennis en geniet โ€™n lekker ete saam ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ 82 Elm Rd, Benoni
๐Ÿ“ž 083 409 0204

Sien julle daar! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

๐Ÿ”ฅ Goeie nuus! Ons kombuis is weer oop! ๐Ÿ”ฅOns het klaar opgegrade en paar goedjies uitgesorteer โ€” nou is ons reg om weer v...
21/04/2026

๐Ÿ”ฅ Goeie nuus! Ons kombuis is weer oop! ๐Ÿ”ฅ

Ons het klaar opgegrade en paar goedjies uitgesorteer โ€” nou is ons reg om weer vol stoom te gaan ๐Ÿ’ช

๐Ÿ” Burger specials is terug!
Dis weer Cheese Burger Dinsdae โ€” 2 burgers vir net R100 vanaf 12:00.

Kom draai gerus, maar onthouโ€ฆ dis terwyl voorraad hou ๐Ÿ‘€

Sien julle later by Dorshoek! ๐Ÿป

๐Ÿ”ง Kombuis Opdatering ๐Ÿ”งOns kombuis sal gesluit wees vir opgraderings op 19 & 20 April.Ons is weer terug vanaf 21 April me...
20/04/2026

๐Ÿ”ง Kombuis Opdatering ๐Ÿ”ง
Ons kombuis sal gesluit wees vir opgraderings op 19 & 20 April.
Ons is weer terug vanaf 21 April met julle gunsteling burger specials ๐Ÿ”๐Ÿ”ฅ

Ons waardeer julle begrip en volgehoue ondersteuning โ€” dit beteken baie vir ons. ๐Ÿ™Œ
Sien julle gou weer!

๐Ÿ” CHEESEBURGER DINSDAG ๐Ÿป๐Ÿ”ฅ2x juicy cheeseburgers vir net R100 ๐Ÿ˜Spoel hom af met โ€˜n yskoue draught ๐Ÿบof jou gunsteling drin...
13/04/2026

๐Ÿ” CHEESEBURGER DINSDAG ๐Ÿป๐Ÿ”ฅ
2x juicy cheeseburgers vir net R100 ๐Ÿ˜

Spoel hom af met โ€˜n yskoue draught ๐Ÿบ
of jou gunsteling drink ๐Ÿฅƒ

๐Ÿ“ Dorshoek Pub & Grill
โฐ Vanaf 12:00

Kom join die vibe ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ

Address

Corner Of Elm Road And Forest Benoni Ah
Kempton Park
1509

Opening Hours

Monday 08:00 - 23:00
Tuesday 08:00 - 23:00
Wednesday 08:00 - 23:00
Thursday 08:00 - 23:00
Friday 08:00 - 23:00
Saturday 08:00 - 23:00
Sunday 08:00 - 21:00

Telephone

+27834090204

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DorsHoek Pub&Grill posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category