22/05/2026
🎶🍻 VRYDAG AAND by THE J BAR gaan weer LEKKER raak!! 🍻🎶
As jy die week oorleef het… verdien jy n koue dop, lekker kos en bietjie live musiek! 😎🔥
🎤 LIVE MUSIC met DeeVine Entertainment vanaf 18:00🥩 200g Rump Steak🍟 Chips & Onion RingsOF🥔 Baked Potato & Salad
💥 Alles vir NET R105!! 💥
Dis goedkoper as therapy… en baie lekkerder ook! 🤣
Bring jou tjommies, bring jou dors en kom geniet die vibe soos net The J Bar kan! 🍺🔥
⚠️ Jy kan dit NIE mis nie!!!