Die Kraal

Die Kraal Restaurant & Venue
Heidelberg Gauteng

https://chat.whatsapp.com/DhE4fnVK3DkI5yYYoBRl7c?mode=ac_t

05/01/2026
Drom Draught Machine te koop! Kort net ys- koud binne sekondes! Nog nuut0768954467
10/12/2025

Drom Draught Machine te koop!
Kort net ys- koud binne sekondes!

Nog nuut
0768954467

Liefde, Vreugde, Blydskap Wat meer het mens nodig
28/11/2025

Liefde, Vreugde, Blydskap
Wat meer het mens nodig

28/11/2025

So groot eer gewees om Masincedane (Helpmekaar) Club by Die Kraal te kon hΓͺ vir hul jaar afsluitingπŸ’™
Hierdie mensies het sommer baie diep in my hart geklim🀍
Dankie Christine!

11/11/2025

Rugby Special 🀩

31/10/2025

🍽 BESPREEK VROEGTYDIG JOU FUNKSIE BY DIE KRAAL 🍴

Of dit nou ’n jaareindfunksie, verjaardagspartytjie, kinderpartytjie of besigheidsfunksie is β€” Die Kraal Restaurant & Venue bied die perfekte atmosfeer vir elke geleentheid. 🍽️✨

Met verskillende opsies beskikbaar en ’n warm, gesellige atmosfeer, maak ons seker jou funksie is een vir die boeke! 🌿πŸ”₯

πŸ“… Ongelukkig nie beskikbaar op:
Saterdae, Dinsdae & die laaste Sondag van die maand

πŸ“ž Skakel Nadia by 076 895 4467 om jou bespreking te maak.
πŸ“ Hoek van R23 en Zuidstraat, Heidelberg
πŸ‘‰ Eet. Kuier. Geniet. Net by Die Kraal! 🍻

13/10/2025

πŸŽ‰ BESPREEK NOU JOU FUNKSIE BY DIE KRAAL πŸŽ‰

Of dit nou ’n jaareindfunksie, verjaardagspartytjie, kinderpartytjie of besigheidsfunksie is β€” Die Kraal Restaurant & Venue bied die perfekte atmosfeer vir elke geleentheid. 🍽️✨

Met verskillende opsies beskikbaar en ’n warm, gesellige atmosfeer, maak ons seker jou funksie is onvergeetlik! 🌿πŸ”₯

πŸ“… Ongelukkig nie beskikbaar op:
Saterdae, Dinsdae & die laaste Sondag van die maand

πŸ“ž Skakel Nadia by 076 895 4467 om jou bespreking te maak.
πŸ“ Hoek van R23 en Zuidstraat, Heidelberg
πŸ‘‰ Eet. Kuier. Geniet. Net by Die Kraal! 🍻

03/10/2025

πŸŽ‰ FRIDAYS JUST HIT DIFFERENTLY AT Die Kraal Restaurant! πŸŽ‰

Looking for value and quality for your Friday lunch or dinner? Check out this great offer from Die Kraal Restaurant.

Our Pizza and Burger Special is here πŸ•πŸ” and you don't want to miss out!

πŸ‘‰ Order any large pizza OR a juicy double burger for an incredible R100!

The perfect way to kick off the weekend – "lekker kos", great vibes, and good company!

🍻 Pair your meal with one of our tasty craft beers for the ultimate Friday treat.

πŸ“ Die Kraal Restaurant is located on the corner of R23 and Zuid Street, Heidelberg
✨ Fridays only – don’t miss out!
πŸ“ž Nadia - 076 895 4467 for bookings and more information.

Is jy opsoek na n unieke, β€œcozy” privaat venue. Waar kinders kan hardloop en die buite lewe geniet. Die Kraal is dan vir...
26/09/2025

Is jy opsoek na n unieke, β€œcozy” privaat venue. Waar kinders kan hardloop en die buite lewe geniet.
Die Kraal is dan vir jou.
Verskeie opsies beskikbaar.
Skakel gerus
πŸ“²076 895 4467

23/09/2025
Kom kuier saam!Bespreking noodsaaklik!0768954467
23/09/2025

Kom kuier saam!
Bespreking noodsaaklik!
0768954467

Address

CNR Zuid Street Rensburg & R23 Heidelberg
Heidelberg

Telephone

+27768954467

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category