Hartenbos Hoofkantoor Kroeg & Restaurant

Hartenbos Hoofkantoor Kroeg & Restaurant Hartenbos Hoofkantoor! Die eingste kantoor waar jy eintlik moét wees! Welkom, dis jou nuwe plek!

In die hartjie van Hartenbos // Koue bier, lekker mense en lekker kos!!

12/09/2026

Onthou julle ons James Bond se bond hond? 🐕
Hier is ons volgende een! Proceed with caution ⚠️
Maak ‘n video en tag ons! Jy kan ‘n lekker prysie wen!

11/09/2026

Wanneer ‘n klient altyd “reg” is!!
Borrel moet hy borrel!! 😂🍺

10/09/2026

Craving delicious food and good vibes? 🤩

Big Daddy's menu is now ready for you at Hoofkantoor!

Enjoy 2 Castle Lite or Black Label draughts for only R75. 🍻

Plus, add our famous 500g ribs & chips for just R149.99! 🍖 Don't miss out!

Kom lekker vroeg!!
05/09/2026

Kom lekker vroeg!!

And the rivalry continues !
BOKKE vs ALL BLACKS by Hartenbos Hoofkantoor!

Die naweek skree ons saam! Kom kyk die wedstryd Saterdag, 5 September om 17:10 op die groot skerms en gryp ons massiewe specials!

Buffels Special: 2x Buffels doubles + mix vir net R59!
🫗 Koop 3 x Buffels specials, en kry 'n GRATIS Buffelsfontein-glas!

Tag jou rugby-pelle en kom vroeg vir 'n tafel. Sien julle daar! 🍻

Tag die persoon saam wie jy ure lank by Hartenbos Hoofkantoor kan sit en nooit verveeld raak nie!! Daardie persoon skuld...
03/09/2026

Tag die persoon saam wie jy ure lank by Hartenbos Hoofkantoor kan sit en nooit verveeld raak nie!! Daardie persoon skuld jou dan ‘n bier! 🍺
Sien julle daar! Tag jou bestie!

Hoofkantoor specials vir hierdie naweek!!Die koue kan maar kom, ons hou dinge lekker warm!! Kom join ons!!
03/09/2026

Hoofkantoor specials vir hierdie naweek!!
Die koue kan maar kom, ons hou dinge lekker warm!! Kom join ons!!

And the rivalry continues ! BOKKE vs ALL BLACKS by Hartenbos Hoofkantoor! Die naweek skree ons saam! Kom kyk die wedstry...
03/09/2026

And the rivalry continues !
BOKKE vs ALL BLACKS by Hartenbos Hoofkantoor!

Die naweek skree ons saam! Kom kyk die wedstryd Saterdag, 5 September om 17:10 op die groot skerms en gryp ons massiewe specials!

Buffels Special: 2x Buffels doubles + mix vir net R59!
🫗 Koop 3 x Buffels specials, en kry 'n GRATIS Buffelsfontein-glas!

Tag jou rugby-pelle en kom vroeg vir 'n tafel. Sien julle daar! 🍻

29/08/2026
Só moet ‘n mens ‘n naweek begin!! Ons het die BESTE specials in die dorp, net R59 vir ‘n Caste Lite of Black Label draug...
28/08/2026

Só moet ‘n mens ‘n naweek begin!!
Ons het die BESTE specials in die dorp, net R59 vir ‘n Caste Lite of Black Label draught,

🍻

Ons rugby gees is HOOG!! Specials die naweek - R59 vir 'n Caste Lite of Black Label draught, OF 2x DBL Olof Berg & Mix!R...
27/08/2026

Ons rugby gees is HOOG!!

Specials die naweek - R59 vir 'n Caste Lite of Black Label draught,
OF 2x DBL Olof Berg & Mix!

RAAI DIE TELLING! Skryf jou voorspelling in en jy kan 'n R300 BAR TAB WEN!

Dra jou GROEN & GOUD klere vir 'n GRATIS SPRINGBOKKIE shot om jou passie te wys!

Jy weet waar om te wees, sien jou dáár!
🍻

Address

3 Kompanje Avenue
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00
Sunday 10:00 - 22:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartenbos Hoofkantoor Kroeg & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category