Stefans Pub en Restaurant

Stefans Pub en Restaurant Stefans Pub & Restaurant in Hartenbos het n gesellige kuier atmosfeer, pooltafel, & games. Spyskaart met beste pizzas in Hartenbos.

Stefans Pub & Restaurant in Hartenbos het n gesellige kuier atmosfeer, pooltafel, dartborde & games

Entertainment:
DSTV vir al jul sportliefhebbers
Vry & Sat LIVE MUSIC
Karioke aande word aangekondig

Spyskaart met beste pizzas in Hartenbos

Baie dankie aan elkeeen wat Aubrey se diens by gewoon het elke boodskap elke besoek ons waardeer dit opreg
23/02/2025

Baie dankie aan elkeeen wat Aubrey se diens by gewoon het elke boodskap elke besoek ons waardeer dit opreg

18/02/2025

Aubrey se troos diens is Vrydag 2 uur N G Kerk Hartenbos

Vannaand moes ons afskeid neem van Aubrey waar Hy na ons Hemelse Vader gegaan het Aubs die lewe gaan leeg wees sonder jo...
15/02/2025

Vannaand moes ons afskeid neem van Aubrey waar Hy na ons Hemelse Vader gegaan het Aubs die lewe gaan leeg wees sonder jou my broer

31/10/2024

Goeie middag ek wil darem net se n splinter nuwe eienaar met n splinter nuwe kroeg gaan binnekort weer oopmaak Ondersteun hulle asb

29/10/2024

Vandag wil ek net aankondig dat Stefans hierdie naweek sy deure vir die laaste keer gaan sluit op Saterdag aand Kom se totsiens aan al die vriende en Stefans familie na meer as 28 jaar met een eienaar Ons Sien hartseer uit om Almal te Sien

Kom geniet julle saam met ons Vrydag en Saterdagaand vanaf 7 uur dubbel Brandewyn en coke ook dubbel Vat 69 met coke R30...
02/08/2024

Kom geniet julle saam met ons Vrydag en Saterdagaand vanaf 7 uur dubbel Brandewyn en coke ook dubbel Vat 69 met coke R30 kom maak n aand om te onthou

Kom geniet die aand in Stefans
01/08/2024

Kom geniet die aand in Stefans

18/05/2024

Kom geniet die aand saam met al die pool maats Kompetisie met pryse Kom skiet daai b***e

23/04/2024

Onthou Woensdagaand Karaoke met ons D J Borries Kom geniet die aand met dans sing en yskoues met Stefans familie en vriende Sien julle daar

20/04/2024

Onthou vannaand Pool kompetisie R30 inskrywing Almal moet voor 4 uur inskryf asb Kom geniet die aand

28/01/2024

Stefans is nog altyd Opsoek vir kroeg man of Vrou CV s kan Ingehandig word in toegeplakte koevert by Stefans Sober verantwoord like persoon sonder rekord

Address

Hartenbos
6520

Telephone

0446952052

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stefans Pub en Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category