Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort

Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort Dozi's Back To The Roots, Hartbeespoort

(Live Entertainment Venue) NB! Vir navrae kontak Quinton by 0825292530


Ongelukkig neem ons géén tafelbesprekings nie.

Kaartjies te koop op www.tixsa.co.za
Koop vroegtydig kaartjies om teleurstelling te voorkom; vóórdat dit uitverkoop. Ons werk op ‘n “1st come, 1st serve” basis. Besoekers is welkom om kamp stoele en gazebos saam te bring. Hout bankies is beperk en word nie vooruit bespreek nie. Hekke maak 11h00 oop. Geen eie kos, drank en/of “snacks” word toegelaat nie - ons restaurant en kroeg is oop. Ons is 'n g

esinsvriendelike venue en ons verwelkom graag gaste van enige ouderdom! Daar is 'n speel area vir kinders, springkastele, slippery slides en 'n mechanical bull. Jammer, maar ongelukkig kan jy nie jou troeteldier saam bring nie.


𝗔𝗮𝗻𝘄𝘆𝘀𝗶𝗻𝗴𝘀:
Google Maps, sal jy die venue daarop optel. Plot 136, Rietfontein, Hartbeespoort Dam
of Dozi's Back To The Roots

Vanaf Pretoria op die N4 - deur een tolhek; gaan voort totdat jy deur die tweede tolhek gaan. Neem die eerste afrit en draai links weg van die snelweg af. Gaan verder oor die berg en ongeveer 3 km berg af, sien u 'n bordjie net verby die Excelsior-winkel wat aanwys om regs te draai na die grondpad. Ons is 1 km op die grondpad geleë.

16/06/2026

💥 HARTBEESPOORT - HIERDIE SONDAG💥

Die wagtyd is amper verby! 🎶

Hierdie Sondag bring Spoegwolf hul unieke energie na Dozi’s Back to The Roots, Hartbeespoort vir ’n onvergeetlike dag vol musiek, vriende en wintervibes.

📅 Sondag, 21 Junie 2026
🕙 Hekke open: 10:00
📍 Dozi’s Back to The Roots, Hartbeespoort
🎟️ Kaartjies vanaf R180
🎟️ Kaartjies Link: https://qkt.io/SpoegwolfRoots

Moenie uitmis nie – kry jou kaartjies nou en nooi jou familie en vriende saam!

📲 Meer info: WhatsApp Ultimate Events SA
065 873 8907

🔥 HARTBEESPOORT – 1 WEEK OM TE GAAN🔥Die wagtyd is amper verby! 🎶Volgende Sondag bring Spoegwolf hul unieke energie na Do...
14/06/2026

🔥 HARTBEESPOORT – 1 WEEK OM TE GAAN🔥

Die wagtyd is amper verby! 🎶

Volgende Sondag bring Spoegwolf hul unieke energie na Dozi’s Back to The Roots, Hartbeespoort vir ’n onvergeetlike dag vol musiek, vriende en wintervibes.

📅 Sondag, 21 Junie 2026
🕙 Hekke open: 10:00
📍 Dozi’s Back to The Roots, Hartbeespoort
🎟️ Kaartjies vanaf R180

Kaartjies beskikbaar by: https://qkt.io/SpoegwolfRoots

Moenie uitmis nie – kry jou kaartjies nou en nooi jou familie en vriende saam!

📲 Meer info: WhatsApp Ultimate Events SA
065 873 8907

More is die dag!Ons hoop ons sien jou hier. Kaartjies loop soos stroop. Kry jou kaartjies hier: https://bit.ly/4aogPi3Of...
12/06/2026

More is die dag!

Ons hoop ons sien jou hier. Kaartjies loop soos stroop.

Kry jou kaartjies hier: https://bit.ly/4aogPi3
Of by die hek.

Hier is die program vir die dag. Ongelukkig gaan Van Pletzen nie meer kan optree nie.

09h00-09h30 Dummer, Ryle
09h45- 10h15 John Delinger
10h30- 11h30 Ou Tekkies
11h45- 12h45 L.E Band
13h10- 14h10 Elandre
14h10- 14h40 POUSE Drummer Ryle
14h40- 15h40 Synth Peter
15h40- 16h40 Perspektief
16h50- 17h50 Dozi

Tickets for Fire and Folk Festival in Hartbeespoort from Tixsa. Maak seker jy kry jou kaartjies vóór dit uitverkoop — Op 13 Junie gebeur die grootse fees in Harties die jaar! Bring die hele familie saam vir ’n dag vol vermaak vir oud en jonk: • Inflatables vir die kinders• Top live musiek

Net 2 dae oor! Kyk waarna kan die kinders (of grootmense 😉) uitsien Saterdag. Sien jou daar !Kaartjies beskikbaar op Tix...
11/06/2026

Net 2 dae oor!

Kyk waarna kan die kinders (of grootmense 😉) uitsien Saterdag.

Sien jou daar !

Kaartjies beskikbaar op Tixsa .

Die wenners van ons dubbel kaartjies vir Fire and Folk Festival is: 1. Yolande Kruger2. Louise Claassen3. Charlotte Ober...
10/06/2026

Die wenners van ons dubbel kaartjies vir Fire and Folk Festival is:

1. Yolande Kruger
2. Louise Claassen
3. Charlotte Oberholzer
4. Chrisna Grobler
5.Mariska van Dyk

Stuur ons 'n whattsapp op 0767692550 om jou kaartjies te eis.

Harties is julle reg? Het jy al jou kaartjies? Ons kan nou nie meer wag nie. Die line-up is insane!Ou TekkiesElandrèVan ...
10/06/2026

Harties is julle reg?

Het jy al jou kaartjies?

Ons kan nou nie meer wag nie. Die line-up is insane!

Ou Tekkies
Elandrè
Van Pletzen
Synth Peter
Perspektief
Dozi.
En so baie meer

Groot kinder vermaak, baie stalletjies, VIP Area, dit gaan soveel pret wees

Kry jou kaartjies hier: https://bit.ly/4aogPi3

Net 4 dae dan gebeur die grootste fees in Hartbeespoort die jaar. Kry jou kaartjies hier as jy nog nie het nie:  https:/...
09/06/2026

Net 4 dae dan gebeur die grootste fees in Hartbeespoort die jaar.

Kry jou kaartjies hier as jy nog nie het nie: https://bit.ly/4aogPi3

Hekke maak 8uur oop. Vertonings begin 09uur.

Baie kos, kinder vermaak, kontant kroeg en soveel vermaak vir die hele gesin.

Address

Plot 136 Rietfontein
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Saturday 10:00 - 18:00
Sunday 11:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Dozi's Back to the Roots, Hartbeespoort:

Share