Dozi's Back to the Blues, Theatre Restaurant

Dozi's Back to the Blues, Theatre Restaurant Ons is oop! Kom kuier by ons oor naweke
Dozi’s Back to the Blues is a Live Music Venue For enquiries contact Quinton - 082 529 2530

Back to the Blues is a Live Music Venue and restaurant with a bar in Hartbeespoort.

Ons is super opgewonde om vandag vir RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies en Marius Du Plessis by ons te verwelkom...
07/06/2026

Ons is super opgewonde om vandag vir RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies en Marius Du Plessis by ons te verwelkom. Vertoning begin 11h00. Sien julle hier!

06/06/2026

Vandag by Dozi's Back Dozi's Back to the Blues, Theatre Restaurant . Karlien Husselman en Anthony Mcgee tot laat.

Sien ons jou vandag? Deure maak 10uur oop. Vertoning begin 16h00.
06/06/2026

Sien ons jou vandag? Deure maak 10uur oop. Vertoning begin 16h00.

Het jy talent maar niemand gee jou 'n platform om dit te wys? Hier is jou kans. Registreer vir ons Open Mic aand en kom ...
05/06/2026

Het jy talent maar niemand gee jou 'n platform om dit te wys?

Hier is jou kans. Registreer vir ons Open Mic aand en kom wys ons jou talent. Vertonings begin 18h00 tot laat.

Ons kan jou dan moontlik boek vir toekomstige vertonings by ons perseel.

Beperkte spasie beskikbaar vir Open Mic.

Registrasie: https://forms.gle/cRv9sgWP4t5n1yNx9

Ons is opsoek na die grootste Ray Dylan aanhangers om gratis kaartjies te wen na Sondag se vertoningPost 'n foto van jou...
04/06/2026

Ons is opsoek na die grootste Ray Dylan aanhangers om gratis kaartjies te wen na Sondag se vertoning

Post 'n foto van jou saam met Ray Dylan om 'n kans te staan om kaartjies te wen na Ray Dylan se vertoning die Sondag in Hartbeespoort.

Wenners word Saterdag oggend aangekondig.

Saterdag gaan baie lekker wees. Deure maak 10h00 oop. Show begin 16h00. Kom kuier saam met ons.
03/06/2026

Saterdag gaan baie lekker wees.

Deure maak 10h00 oop. Show begin 16h00.

Kom kuier saam met ons.

Kom kuier die naweek by ons. Saterdag: Karlien HusselmanSondag: Ray DylanLekker kos en koue drankies.
01/06/2026

Kom kuier die naweek by ons.

Saterdag: Karlien Husselman

Sondag: Ray Dylan

Lekker kos en koue drankies.

29/09/2024

Geniet Dozi se lirieke video van "Pa Se Honne, Ma Se Brak ".Skrywer / Publiseerder: André Kruger / CAPASSORegisseur:Arno Venter Kamera :Arno VenterKamera ass...

Address

136 Rietfontein Farm
Hartbeespoort
0261

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dozi's Back to the Blues, Theatre Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Dozi's Back to the Blues, Theatre Restaurant:

Share