Oasis Pub and Grill open

Oasis Pub and Grill open Bar Restaurant Accommodation kiddies play facilities braai Bomas venue and many more come and look f

Aan almal wat ons in 2025 ondersteun het.Mag 2026 net die mooiste en beste wees.
01/01/2026

Aan almal wat ons in 2025 ondersteun het.Mag 2026 net die mooiste en beste wees.

27/12/2025
07/02/2023
01/01/2023

Happy New year aan elke liewe mensie wat Oasis pub and grill ondersteun het. Op nog baie memories vir 2023

25/12/2022

Geseende kersfees aan almal Baie dankie aan almal se ondersteuning

22/12/2022

STIL WORD VROU

Wanneer 'n vrou ophou baklei
Stilte oor haar val
Weet verseker in jou hart alles is verby
Genoeg het sy baklei
Moeg om staande te bly
Om sterk te wees en almal om haar gelukkig te hou.

Die stilte het kom lĂȘ binne haar
Sy het opgegee
Sy stel nie meer belang
Sy is moeg om die wang te draai
Moeg om die sondebok te wees.

Almal leef rondom haar
Niemand sien haar hart raak
Niemand stel belang in haar seer.
En die dag as die stilte val
Is almal verstom...

Sien almal net haar foute raak...
Nooit die hart wat elkeen sag wou aanraak
Stilte is nou genoeg vir haar
Vrede wil sy vind binne haar
Weet verseker sy gaan nie meer terug baklei.

Shalom
(Skrywer onbekend/Elize Erwee)

Address

Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 12:00 - 22:00
Tuesday 12:00 - 23:00
Wednesday 12:00 - 22:00
Thursday 12:00 - 22:00
Friday 12:00 - 23:00
Saturday 12:00 - 23:00
Sunday 01:00 - 18:00

Telephone

+27729776535

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oasis Pub and Grill open posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Oasis Pub and Grill open:

Share

Category