27/02/2014
Ons maak more toe, en wil hiermee al ons kliente bedank deur die jare vir jul ondersteuning.Ons drank gaan more vir R14 per drankie verkoop word. Hoop om jul almal hier te sien vir 'n lekker makietie!!!Ons wens hiermee ook die nuwe eienaars net die beste toe en baie voorspoed!!!