19/06/2026
ππ DIE EINDSTRYD IS HIER! ππ
Net een span gaan vanaand as kampioen wegstap!
π₯ URC FINAAL π₯
π Leinster vs Bulls
π
Vrydag, 19 Junie 2026
β° 20:30
Kom kyk die groot eindstryd saam met ons by Swing & Putter en geniet die atmosfeer van 'n ware rugby-aand!
π Beef of Chicken Cheese Burger β R55
β Voeg Chips & Uieringe by vir net R15
π Golden Chicken Strips met Chips & Uieringe β R65
πΊ Yskoue drankies beskikbaar
π Groot rugby
π Groot gees
π Lekker kos
Wie gaan die trofee lig? π
π Swing & Putter