DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari

DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari Cruising the N14 between Kuruman and Olifantshoek? Detour to DoringDraad Kontrei Kuierplek in DeBen on the R380. This little town is near Kathu.

Pitstop here for a true Kalahari vibe — rustic charm, roosterkoeke, and your favourite drink in hand. DoringDraad DeBen.....Put this destination Restaurant / Bar on your Bucketlist!! Tucked away in the magical Kalahari you will find this quirky little mesmerizing Restaurant/Bar, where a donkey cart ride, great food, and unhurried wining & dining is still a reality. A place of festivity and celebration with an unpretentious atmosphere, we host the most beautiful Live Performances, Markets, Functions & Weddings – do not miss out on this when you travel through the Northern Cape. Famous for Gourmet Roosterkoeke and Soulfood. DoringDraad Deben - Kontrei-Kuierplek in die betowerende Kalahari. HIER IS GEEN PRETENSIE - net Hartsmense & Hartskos. Pragtige Outentieke Restaurant & Kroegie wat die opregte Kalahari Ervaring bied. Nou word daar ook gewilde Venue vir funksies, verjaarsdae en troues hier aangebied. Lieflike Buitelug Kombuis. In die aand brand die vure en word daar gekuier onder die pragtige Sterre-Hemel. Hier waar daar nog Kerkklokke lui, grondpaaie is, donkies en bokke in die hoofstrate staan.....Erens tussen Nerens - 'n lieflike kuierplekkie.... hier inni Kalahari.....Uiters gewild vir die Gourmet Roosterkoeke en Kontreikos.

🚴‍♀️🚴‍♀️3 October08h00DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari 🏃‍♂️🏃‍♀️🏃‍♂️🏃‍♀️Are you ready..To RideTo RunCome g...
10/09/2026

🚴‍♀️🚴‍♀️
3 October
08h00
DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari

🏃‍♂️🏃‍♀️🏃‍♂️🏃‍♀️
Are you ready..
To Ride
To Run

Come get the most gorgeous Medals!!

How to enter online:

👇👇👇👇👇👇👇
https://www.entryninja.com/events/83268

DoringDraad DeBen..hier kom 'n LiggiesFees!!14 Nov16h00 tot laatMaak gereed 'n dag van kuier, fantastiese LIVE MUSIC, le...
10/09/2026

DoringDraad DeBen..
hier kom 'n
LiggiesFees!!

14 Nov
16h00 tot laat

Maak gereed 'n dag van kuier, fantastiese LIVE MUSIC, lekker kos, stalletjies!

07/09/2026

Waar's jy 14 Nov?

Hopelik by DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari
Se 11e
LIGGIESFEES

👇👇👇

Lekkerte vanDoringDraad BokRugby...
07/09/2026

Lekkerte van
DoringDraad BokRugby...

Ten Spyte van....▪︎GEEN KRAG ▪︎Stort Reën▪︎🧊❄Ys-Asem Koud▪︎Modder▪︎Dakke wat lekLag & Dans & Maak DoringDraad se staf li...
06/09/2026

Ten Spyte van....

▪︎GEEN KRAG
▪︎Stort Reën
▪︎🧊❄Ys-Asem Koud
▪︎Modder
▪︎Dakke wat lek

Lag & Dans & Maak DoringDraad se staf liplekker
Kos op Vure & Gas!!

Jul is net ongelooflik Team DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari.

Baie dankie👩‍🍳👨‍🍳

Btiful DeBen📷Dean Espach📸Manne-KuierMooiste Dekor💟Tanya Goosen💟
05/09/2026

Btiful DeBen
📷Dean Espach📸

Manne-Kuier
Mooiste Dekor
💟Tanya Goosen💟

Uit 'n baie nat DeBen!!Dorpie sonder krag💡💡💡💡Ons wys Rugby 17h00Kom kyk gerus saam🔥Kaggels brand🔥Brandy SpecialGoeie Kos...
05/09/2026

Uit 'n baie nat DeBen!!
Dorpie sonder krag
💡💡💡💡

Ons wys Rugby 17h00

Kom kyk gerus saam
🔥Kaggels brand🔥

Brandy Special
Goeie Kos
Lekker Gees

3 Okt👇👇👇👇Trek op jou sokkies!!Skryf in
04/09/2026

3 Okt
👇👇👇👇
Trek op jou sokkies!!
Skryf in

Feeling the Fly-Over today @ DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari !!DeBen...🌬🌬🌬🌬💨💨💨💨
03/09/2026

Feeling the Fly-Over today @
DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari !!

DeBen...
🌬🌬🌬🌬
💨💨💨💨

•Het jy 2eHandse Jasse..Klere?Kom Thrift by DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari •Het jy Vars Produkte?Kom Bo...
03/09/2026

•Het jy 2eHandse Jasse..Klere?
Kom Thrift by DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari

•Het jy Vars Produkte?
Kom Boeremark by ons Brode..Kaas..Melk..
Eiers..Vars Groente

En vele meer!!

Boek jou Stalletjie
14 Nov

Address

9 Voortrekker Street
Dibeng
8463

Opening Hours

Wednesday 12:00 - 22:00
Thursday 12:00 - 22:00
Friday 10:00 - 23:00
Saturday 10:00 - 23:00
Sunday 10:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DoringDraad Kontrei-Kuierplek in DeBen Kalahari posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category