Vlakvark Watergat

Vlakvark Watergat Vlakvark Watergat is the perfect place to get away from the busy city life. We offer a range of acti

18/01/2024
06/11/2022
06/11/2022

Bar One Poeding.....................................................................
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected]............................................................................
•120 g roomkaas
•250 ml room, geklop
•2 pakkies sjokolade geur kitspoeding
•50 g gerasperde sjokolade
•3 bar ones in stukkies gesny
•700 ml melk
•1 pakkie Romany creams grof gebreuk

Meng die roomkaas en bar ones. Vou die geklopte room in. Klits die melk en kitspoeding saam.

Laat 5 minute in die yskas stol. Skep 'n derde van die kitspoeding in 'n glaspoedingbak.

Sprinkel die helfte van die stukkies beskuitjies daaroor, dan die helfte van roomkaasmengsel.

Herhaal die lae en eindig met die oorblywende derde van die sjokolade mengsel.

Skep die roomkaasmengsel oor die oorblywende
kitspoedingmengsel bo-op.

Sprinkel die res van die stukkies bar one en gerasperde sjokolade oor en laat dit 4-5 uur in die yskas tot dit gestol het.
Bron: Die Poeding Klub.

03/11/2022
03/11/2022
28/10/2022

William Harley and Arthur Davidson in 1914.

08/04/2021

Sadly we had to permanently close the venue.
The landlord did not renew our lease due to family sickness.

Address

Vlakvark Watergat
Cullinan
1000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlakvark Watergat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category