08/09/2026
Ons soek mense wat βn besige skof kan hanteer sonder om die glimlag by die huis te los. π» JitterBugz stel Kroegdames & Kelners aan. As jy goed met mense werk, vinnig leer, rekenaarvaardig is en eie vervoer het, stuur jou CV + foto. π² 072 883 1230 π§ [email protected] π Highveld, Centurion