16/09/2020
Alle Plattelanders kliente.
Dit is met GROOT hartseer dat ons u as getroue kliente moet meedeel dat Plattelanders weens die Covid-19 epidemie genoodsaak is om permanent ons deure te sluit. Baie dankie aan almal se LOJALE ondersteuning deur die jare.
Veilig wees!!
Groete
Plattelanders Bestuur