Skål Bar & Eatery

Directions Website Contact the establishment

Skål Bar & Eatery Nostalgic Alternative Rock Dive Bar and Eatery
(467)

Hierdie Woensdag raak dinge bietjie meer CHAOTIC! 🤘🔥Introducing **NASIN – NOT ANOTHER SH*T INDIE NIGHT!** Indie bangers,...
09/11/2026

Hierdie Woensdag raak dinge bietjie meer CHAOTIC! 🤘🔥

Introducing **NASIN – NOT ANOTHER SH*T INDIE NIGHT!**

Indie bangers, alternative anthems en al die tunes wat jou laat dink dis weer 2009.

🍻 Elke Woensdag by SKÅL!

Noulen van Wredekloof Tattoos kom kuier by ons CLASSIC CAR SHOW. So as jy al lank 'n verskoning soek vir daai volgende t...
06/11/2026

Noulen van Wredekloof Tattoos kom kuier by ons CLASSIC CAR SHOW. So as jy al lank 'n verskoning soek vir daai volgende tattoo... hier's hy! 😎

Koue bier, lekker kos & DJ Woody op die decks!

Sondag, 29 November vanaf 10:00 tot laat

Sien jou daar! 🤘

Skål Bar & Eatery and West Reid Customs Presents:Chrome, classics en 'n bietjie petrol in die bloed! SKÅL se CLASSIC CAR...
05/11/2026

Skål Bar & Eatery and West Reid Customs Presents:

Chrome, classics en 'n bietjie petrol in die bloed! SKÅL se CLASSIC CAR SHOW is hier en ons maak 'n hele dag daarvan 🍻

Koue bier & lekker kos
DJ Woody op die decks
Sondag, 29 November
10:00 tot laat

UPDATE: Noulen van Wredekloof Tattoos gaan ook daar wees vir almal wat lus is vir 'n bietjie nuwe ink! 😎

Sien jou daar 🤘

Wys jou stemmerk by SKÅL en kry ’n Castle Lite Draught of Brutal Fruit La Orange Rossa GRATIS saam met elke ete!4 Novemb...
02/11/2026

Wys jou stemmerk by SKÅL en kry ’n Castle Lite Draught of Brutal Fruit La Orange Rossa GRATIS saam met elke ete!

4 November ONLY! 🇿🇦
🍺 While stocks last.

Drink responsibly. No alcohol for under 18s.

29/10/2026

Môreaand raak dinge lekker grillerig by SKÅL! 👻

Trek jou scary beste aan, bring jou partners in crime en kom jol asof daar geen môre is nie!

🏆 Diesel & Dust en KWV pryse vir die best dressed!
🎧 DJ Woody op die decks
📅 Vrydag, 30 Oktober vanaf 20:00

Dis een aand wat jy NIE wil mis nie!

CLASSIC HORRORS by SKÅL! 🔪👻 Join ons Halloween Party hierdie Vrydag! 🎃💀 Trek jou scary beste aan, bring jou freaky vrien...
27/10/2026

CLASSIC HORRORS by SKÅL! 🔪👻

Join ons Halloween Party hierdie Vrydag! 🎃💀 Trek jou scary beste aan, bring jou freaky vriende en kom jol dat die dooies wakker skrik! 🍻

🏆 Diesel & Dust en KWV pryse vir die best dressed!
🎧 DJ Woody op die decks
📅 Vrydag, 30 Oktober | 20:00

R89 pizzas, elke Sondag vanaf 14:00! 🍕😏
25/10/2026

R89 pizzas, elke Sondag vanaf 14:00! 🍕😏

Ons kan nie jou probleme oplos nie, maar ons kan jou middag verbeter 🍻HAPPY HOUR | Maandag - Vrydag | 16:00–19:00Check j...
23/10/2026

Ons kan nie jou probleme oplos nie, maar ons kan jou middag verbeter 🍻

HAPPY HOUR | Maandag - Vrydag | 16:00–19:00
Check jou daar!

**r

20/10/2026

JOU NAGMERRIE SE GROOTSTE JOL! 🔪
Trek aan soos iets uit ‘n horror movie en kom wys ons hoe lyk ‘n behoorlike Halloween-jol! 👻

🏆 Diesel & Dust en KWV pryse vir die best dressed!
🎧 DJ Woody sorg vir die beats!
📅 30 Oktober | 20:00

19/10/2026

Eggs, bacon, koffie en zero regrets. Dis hoe ‘n mens die dag begin! 🍳🥓

Dis tyd om jou inner horror character uit te haal! 🔪 Freddy. Jason. Dracula. Of sommer jou skoonma. CLASSIC HORRORS is d...
13/10/2026

Dis tyd om jou inner horror character uit te haal! 🔪
Freddy. Jason. Dracula. Of sommer jou skoonma. CLASSIC HORRORS is die vibe en ons soek die scary, die creepy en die downright disturbing!

🏆 Diesel & Dust en KWV pryse vir die best dressed!
🎧 DJ Johno op die decks
📅 30 Oktober | 20:00

Kom maak 'n moerse skrik... en 'n nóg groter jol! 💀🍻

Kom kry 'n proper lunch! 6 van jou favourites vir net R99 elk! Wings, steaks, burgers & meer. Maandag tot Vrydag | 12:00...
13/10/2026

Kom kry 'n proper lunch! 6 van jou favourites vir net R99 elk! Wings, steaks, burgers & meer. Maandag tot Vrydag | 12:00–16:00 🍔🔥

Address

Cnr Of De Bron And Brackenfell Boulevard
Cape Town
7580

Opening Hours

Monday 08:00 - 02:00
Tuesday 08:00 - 02:00
Wednesday 08:00 - 02:00
Thursday 08:00 - 02:00
Friday 08:00 - 02:00
Saturday 08:00 - 02:00
Sunday 08:00 - 02:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skål Bar & Eatery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Skål Bar & Eatery:

Shortcuts

Share

Category

Nearby bars and pubs