NNK Sports Bar

NNK Sports Bar A family orientated bar/club/restaurant thats into sports such as rugby,cricket etc and live entert has outdoor play area for kids.

Happy New Year! 🎊🎊
01/01/2026

Happy New Year! 🎊🎊

Dinsdag Schnitzel Special .. 😎😎Kom geniet n lekker hoender schnitzel met chips en uie ringe vir slegs R79 !! πŸ’‹πŸ’‹No sharin...
30/12/2025

Dinsdag Schnitzel Special .. 😎😎

Kom geniet n lekker hoender schnitzel met chips en uie ringe vir slegs R79 !! πŸ’‹πŸ’‹

No sharing / No take aways πŸ‘ˆπŸ‘ˆ
Van 5uur tot 9uur !! πŸ™ŒπŸ˜

Lekker baaaaie specials beskikbaar! Kom maak n draai ! 😁😁

πŸ’‹

Like en share ..Maaaandag Specials !! πŸ₯³πŸ₯³Kom geniet vandag n lekker Grilled Chicken burger met chips en 2 x Dbl Olof en m...
29/12/2025

Like en share ..
Maaaandag Specials !! πŸ₯³πŸ₯³

Kom geniet vandag n lekker Grilled Chicken burger met chips en 2 x Dbl Olof en mix vir slegs R95 πŸ”₯

No sharing / No take aways πŸ‘ˆ
Van 5uur tot 9uur !! 😜😜

Kom maak n draai en geniet die aand by ons !! 😁
Dis n Parow ding !! 😁😁

Sunday Funday ..πŸŽ‰πŸŽŠπŸ”πŸ‡ΏπŸ‡¦Slippy Slide vir die kinders!! 😜Lekker milkshakes beskikbaar!! ❀️Baie specials by die bar!! 🍺🍺Kom m...
28/12/2025

Sunday Funday ..πŸŽ‰πŸŽŠπŸ”πŸ‡ΏπŸ‡¦

Slippy Slide vir die kinders!! 😜
Lekker milkshakes beskikbaar!! ❀️

Baie specials by die bar!! 🍺🍺

Kom maak n draai en geniet jou dag by die beste pub in Parow.. πŸ€˜πŸŽ‰πŸ”₯πŸ˜πŸ•πŸΊπŸ”

Ons lekker kos is ook beskikbaar via mr delivery en uber eats πŸ˜‰πŸ’₯

πŸ’₯

Saterdag dinge.. 😜LIVE DJ van 7uur tot laat 🎊Springkasteel vir die kinders..lekker milkshakes beskikbaar 🀩 kom maak n dr...
27/12/2025

Saterdag dinge.. 😜

LIVE DJ van 7uur tot laat 🎊

Springkasteel vir die kinders..lekker milkshakes beskikbaar 🀩 kom maak n draai en geniet jou dag by ons .. πŸ•πŸ”πŸ”₯

Dis n Parow ding . 🀩🎊😜

🎊

NB..Ons is oop die 27ste tot die 31ste Des ,Ons sal die 1ste en 2de Januarie 2026 toe wees..Ons sal weer die 3de Januari...
27/12/2025

NB..
Ons is oop die 27ste tot die 31ste Des ,
Ons sal die 1ste en 2de Januarie 2026 toe wees..

Ons sal weer die 3de Januarie 2026 11am oop wees vir ons lekker kos en specials by die bar .. πŸ˜‰πŸΊπŸ”₯πŸŽ‰πŸ”

Weereens dankie vir almal se ondersteuning deur die jaar! πŸŽ‰ ons hoop almal bly veilig en sien jul binnekort weer 🀩❀️

En onthou.... dis n Parow ding..😝

πŸŽ‰πŸŽ‰

VRYDAG .. πŸ˜œπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŽŠπŸŽ…LIVE DJ van 7uur tot laat πŸŽ‰ Baie specials by die bar beskikbaar! πŸ”₯ Kom maak n draai en geniet jou dag by ...
26/12/2025

VRYDAG .. πŸ˜œπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŽŠπŸŽ…

LIVE DJ van 7uur tot laat πŸŽ‰

Baie specials by die bar beskikbaar! πŸ”₯
Kom maak n draai en geniet jou dag by ons!! 🀘

Dis n Parow ding . 😜😝🀩🀘πŸ”₯

πŸ”₯

GeseΓ«nde kersfees aan al ons lojale kliente πŸŽ…Ons hoop dit is n baie mooi dag vir elkeen van julle !! 🌲🌲Ons is toe vandag...
25/12/2025

GeseΓ«nde kersfees aan al ons lojale kliente πŸŽ…

Ons hoop dit is n baie mooi dag vir elkeen van julle !! 🌲🌲

Ons is toe vandag, 25 Desember 2025, en sal more , 26 Desember 2025 - 11am weer oop wees vir lekker kos en lekker specials by die bar πŸŽ…πŸŒ²

Dis n Parow ding !! ❀️

πŸ’₯

Woensdag Rib Special.. 😜Kom geniet vanaand ons lekker Rib Special vir slegs R109 πŸ˜‰**no sharing & no take aways ..πŸ’₯Lekker...
24/12/2025

Woensdag Rib Special.. 😜

Kom geniet vanaand ons lekker Rib Special vir slegs R109 πŸ˜‰

**no sharing & no take aways ..πŸ’₯

Lekker specials by die bar.. dis n Parow ding ..🍺🍺🎊🎊

Sunday Funday ..πŸŽ‰πŸŽŠπŸ”πŸ‡ΏπŸ‡¦Slippy Slide vir die kinders!! 😜Lekker milkshakes beskikbaar!! ❀️Baie specials by die bar!! 🍺🍺Kom m...
21/12/2025

Sunday Funday ..πŸŽ‰πŸŽŠπŸ”πŸ‡ΏπŸ‡¦

Slippy Slide vir die kinders!! 😜
Lekker milkshakes beskikbaar!! ❀️

Baie specials by die bar!! 🍺🍺

Kom maak n draai en geniet jou dag by die beste pub in Parow.. πŸŽ…πŸ€˜πŸŽ‰πŸ”₯πŸ˜πŸ•πŸΊπŸ”

Ons lekker kos is ook beskikbaar via mr delivery en uber eats πŸ˜‰πŸ’₯

πŸ’₯

Address

2 De Grendel Avenue Parow North Jan Burger Sports Gronde
Cape Town
7500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NNK Sports Bar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to NNK Sports Bar:

Share

Category