Willow wood

Willow wood Pub, diner, pool, big screen. Paintball, fishing, swimming and picnic. Plse phone for functions and

17/02/2025
12/06/2023

Ek soek bietjie hulp van die slim mense.
N Nuwe ding wat sy kop uitsteek van ons ondevoegde government nl. Business community in die townships. Hulle wil beweer as ons daar gaan werk moet ons een van hulle mense employ vir die job. My vraag is ons doen electrical en refrigeration werk, so wat gaan gebeur as so on bevoegde mens seer kry of dood gaan. Wie gaan die blaam dra. Ek teken nie mense van die straat af aan nie, mense is tegnikuste. Ek Sal verstaan as jy n gebou bou of groot konstruksie doen, ons doen maintenence en breakdowns. Daar is nie tyd om hulle die veiligheid te Leer nie want dit Sal elke keer gebeur. Of is hulle nou al so gemaklik Dat jy die werk na hom toe moet vat. Kom debateer asb, iewers moet ons n sê hê.
Dankie

Wat n lekker afsluiting en n begin van n nuwe jaar
01/01/2018

Wat n lekker afsluiting en n begin van n nuwe jaar

Van boot af geneem
23/10/2017

Van boot af geneem

So vorder ons. Einde kom nader. Een van die dae is dit somer dan kuier ons weer lekker.
05/08/2017

So vorder ons. Einde kom nader. Een van die dae is dit somer dan kuier ons weer lekker.

Vorder fluks
18/03/2017

Vorder fluks

12/03/2017

Besig met "re vamp" Maak die kuierplek en kombuis groter en modern. Kiddies game kamer, swembad, visvang en volgende fase is bed en ontbyt. Ons wil he almal moet tuis voel en kommervry kuier. Sal op hoogte hou hoe ons vorder. Dit sal nou die gateway wees na die bosveld. Dankie
Andre & Gayle

Address

11 Km Out Of Brits On Thabazimbi Road On The Left Hand Side Next To Crocodile River. Bar, Restaurant, Fishing, Camping, Swimming, Braai, And Overnight Accomodation
Brits
0300

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 07:00 - 17:00

Telephone

+27824466078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willow wood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category