Boshof Hotel & Drankwinkel

Boshof Hotel & Drankwinkel Ongelukkig nie meer die aktiewe Page nie

12/01/2023

โ€ผ๏ธ Specials โ€ผ๏ธ

Uitverkoping in drankwinkel, terwyl voorraad hou!

23/12/2022

Boshof Hotel & Drankwinkel sal sluit om 17:00 Saterdag (24ste Des) en sal heropen Dinsdag (27ste Des) met normale ure.

Dankie vir die jaar se ondersteuning ๐Ÿป
Ons wens jou en jou gesin 'n geseรซnde Kersfees toe ๐ŸŽ๐ŸŽ„๐ŸŽ…๐Ÿป

๐Ÿ—“๏ธ Kom kuier Vrydagaand saam met ons! ๐Ÿง› Pryse te wen vir Best Dressed ๐Ÿ‘ป๐ŸŽƒShooters en punch beskikbaar! ๐Ÿฅƒ๐Ÿšซ Ongelukkig is k...
26/10/2022

๐Ÿ—“๏ธ Kom kuier Vrydagaand saam met ons!

๐Ÿง› Pryse te wen vir Best Dressed ๐Ÿ‘ป๐ŸŽƒ

Shooters en punch beskikbaar! ๐Ÿฅƒ

๐Ÿšซ Ongelukkig is karaoke gekanselleer ๐Ÿ˜ข๐Ÿฅน

๐ŸŽƒ Kom ๐ŸŽค jou longe uit by ons Halloween karaoke aand! ๐Ÿ‘ปPryse vir Best Dressed ๐Ÿ‘น๐Ÿ‘ฝ๐Ÿ‘ป๐ŸŽƒ en lucky draw โ˜˜๏ธ๐Ÿ—“๏ธ 28ste Oktober, Vryd...
18/10/2022

๐ŸŽƒ Kom ๐ŸŽค jou longe uit by ons Halloween karaoke aand! ๐Ÿ‘ป

Pryse vir Best Dressed ๐Ÿ‘น๐Ÿ‘ฝ๐Ÿ‘ป๐ŸŽƒ en lucky draw โ˜˜๏ธ

๐Ÿ—“๏ธ 28ste Oktober, Vrydag

01/07/2022

โ€ผ๏ธSATERDAG RUGBYโ€ผ๏ธ

๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต vs ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ซ
๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟ vs ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ช
๐Ÿ‡ญ๐Ÿ‡ฒ vs ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ฅ๓ ฎ๓ ง๓ ฟ
Braai - worsrolle beskikbaar ๐ŸŒญ
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ vs ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ท๓ ฌ๓ ณ๓ ฟ
๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ท vs ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ณ๓ ฃ๓ ด๓ ฟ

Ja, ons het n generator so ๐Ÿ’ช๐Ÿป๐Ÿ‘๐Ÿป

Kom geniet die dag saam ons!
Pryse te wen deur die loop van die dag ๐Ÿคฉ

Oop van vroeg tot laat! ๐Ÿ˜

Ladies Night - 24ste Junie 2022 ๐Ÿ’„๐Ÿ‘ Baie dankie aan elke dame wat bygewoon het en die aand onvergeetlik gemaak het! ๐ŸคฉOns w...
26/06/2022

Ladies Night - 24ste Junie 2022 ๐Ÿ’„๐Ÿ‘ 

Baie dankie aan elke dame wat bygewoon het en die aand onvergeetlik gemaak het! ๐Ÿคฉ

Ons wil ook net ons borge weereens bedank sowel as al die helpende hande. ๐Ÿ™

Vir die wat die aand nie kon bywoon, hoop ons sien jou by die volgende een ๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜

Maak jouself reg vir 'n vol dag van rugby en bier! Kom geniet die internationale rugby saam ons ๐Ÿคฉ๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ซ   ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ช   ๐Ÿ‡ญ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ฅ๓ ฎ๓ ง๓ ฟ...
20/06/2022

Maak jouself reg vir 'n vol dag van rugby en bier! Kom geniet die internationale rugby saam ons ๐Ÿคฉ๐Ÿ‡ฏ๐Ÿ‡ต๐Ÿ‡ฒ๐Ÿ‡ซ ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ช ๐Ÿ‡ญ๐Ÿ‡ฒ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ฅ๓ ฎ๓ ง๓ ฟ ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ท๓ ฌ๓ ณ๓ ฟ ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ท๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ณ๓ ฃ๓ ด๓ ฟ

โ€ผ๏ธ Werksgeleentheid โ€ผ๏ธ๐Ÿ“ฒ Kontak ons gerus vir meer navrae ๐Ÿคฉ
12/04/2022

โ€ผ๏ธ Werksgeleentheid โ€ผ๏ธ

๐Ÿ“ฒ Kontak ons gerus vir meer navrae ๐Ÿคฉ

08/04/2022

โ€ผ๏ธWerksgeleentheidโ€ผ๏ธ

๐Ÿ“ Ons is opsoek na 'n pligsgetroue, eerlike dame/man om in die kroeg te werk ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰

๐Ÿšฉ Neem in ag, dis lang ure tot laat ๐Ÿ•‘

Stel jy belangโ“
โžก๏ธ Stuur 'n boodskap na Boshof Hotel & Drankwinkel en ons kom terug na jou toe ๐Ÿ“ฒ

๐Ÿ”ž

Kontak ons gerus vir meer inligting ๐Ÿ“

08/04/2022

โ€ผ๏ธKennisgewingโ€ผ๏ธ

Boshof Hotel en Drankwinkel sal gesluit wees op Goeie Vrydag (15/04) โœ๏ธ

Ons is Donderdag en Saterdag oop soos normaal! ๐Ÿคฉ

Baie dankie aan almal se ondersteuning ๐Ÿค—

Warm daai stemme op en kom geniet die aand saam ons! ๐ŸŽค๐Ÿ˜
26/03/2022

Warm daai stemme op en kom geniet die aand saam ons! ๐ŸŽค๐Ÿ˜

Address

46 Jacob Street
Boshof
8340

Opening Hours

Monday 09:00 - 22:00
Tuesday 09:00 - 22:00
Wednesday 09:00 - 22:00
Thursday 09:00 - 22:00
Friday 09:00 - 22:00
Saturday 09:00 - 22:00

Telephone

+27834611858

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boshof Hotel & Drankwinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category