Malbroer

Malbroer MAL lekker kos, drank & vibe! Alles wat MAL is ๐ŸŽ‰๐Ÿค ๐Ÿป

๐Ÿ”ฅ KOMPETISIE TYD ๐Ÿ”ฅOns maak die week nรณg beter m๐Ÿ† WEN ๐Ÿ† 'n Bottel Brandewyn OF Vodka + 6 Mix๐ŸŽŸ๏ธ PLUS GRATIS toegang vir jo...
27/07/2026

๐Ÿ”ฅ KOMPETISIE TYD ๐Ÿ”ฅ

Ons maak die week nรณg beter m

๐Ÿ† WEN ๐Ÿ†
'n Bottel Brandewyn OF Vodka + 6 Mix

๐ŸŽŸ๏ธ PLUS GRATIS toegang vir jou en 2 vriende

Hoe om in te skryf:
โœ… Tag 3 vriende
โœ… Vertel ons in die comments: Wat is jou gunsteling Early B-liedjie?

๐Ÿ“… Wenner word Donderdag aangekondig.

Moenie hierdie een misloop nie... Early B is gereed om die dak af te blaas! ๐Ÿค ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ”ฅ Kom Skud jou biscuit ๐Ÿ”ฅEarl Swartz is hierdie Vrydag 31 Julie op die verhoog! ๐ŸŽค๐Ÿ”ฅBring jou Potte en jou Peanut Butter vi...
25/07/2026

๐Ÿ”ฅ Kom Skud jou biscuit ๐Ÿ”ฅ

Earl Swartz is hierdie Vrydag 31 Julie op die verhoog! ๐ŸŽค๐Ÿ”ฅ
Bring jou Potte en jou Peanut Butter vir n aand wat jy nie wil mis ๐Ÿค 

Dalk kry jy n Blesser om vir die eerste rondte 6 Jagers te betaal ๐Ÿ˜Œ
Maak seker jy is daar! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿบ

๐ŸŽŸ R50 Ingang
๐Ÿ“… Vrydag 31 Julie
๐Ÿป Specials van 6-8

Wie bring jy saam? ๐Ÿ‘‡

๐Ÿ‰๐Ÿ’š๐Ÿ’› BOKKE SATERDAG BY MALBROER! ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ‰Kom kyk die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm en beleef al die aksie saam me...
15/07/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ’š๐Ÿ’› BOKKE SATERDAG BY MALBROER! ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ‰

Kom kyk die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm en beleef al die aksie saam met ons! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ† Raai die eindtelling en staan 'n kans om 'n PRYS te wen!
๐Ÿฅƒ GRATIS shooter vir elke Springbok-drie!

Trek jou groen en goud aan, bring jou vriende en kom skep lekker gees saam met ons!

๐Ÿ“ Malbroer
๐Ÿ“… Saterdag 18 Julie
๐Ÿ•‘17:40
๐Ÿป Specials van 18:00-20:00

๐Ÿšจ ZAAN SONNEKUS IS WEER OP DIE STAGE ๐Ÿšจ24 Julie is Ceฬzaan Sonnekus weer by Malbroer! ๐ŸŽค๐Ÿ”ฅKom kyk Waar die engele rook, bri...
15/07/2026

๐Ÿšจ ZAAN SONNEKUS IS WEER OP DIE STAGE ๐Ÿšจ

24 Julie is Ceฬzaan Sonnekus weer by Malbroer! ๐ŸŽค๐Ÿ”ฅ

Kom kyk Waar die engele rook, bring jou Plastiek Swaard en geniet die aand saam!

๐Ÿ“… Vrydag, 24 Julie
๐Ÿ•‘ 22:00
๐Ÿ“ R50 Ingang

Moenie hoor hoe lekker dit was nie... wees daar! ๐Ÿค 

Tag jou mense hieronder! ๐Ÿ‘‡

๐Ÿ‰๐Ÿ’š๐Ÿ’› BOKKE SATERDAG BY MALBROER! ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ‰Kom kyk die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm en beleef al die aksie saam me...
08/07/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ’š๐Ÿ’› BOKKE SATERDAG BY MALBROER! ๐Ÿ’›๐Ÿ’š๐Ÿ‰

Kom kyk die Springbok-wedstryd LIVE op die groot skerm en beleef al die aksie saam met ons! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ† Raai die eindtelling en staan 'n kans om 'n PRYS te wen!
๐Ÿฅƒ GRATIS shooter vir elke Springbok-drie!
๐Ÿ“… Saterdag 17:40

Trek jou groen en goud aan, bring jou vriende en kom skep lekker gees saam met ons!

๐ŸŽง Hier kom 'n LEKKER Vrydagaand! ๐Ÿ”ฅCinimin is Vrydag 10 Julie by ons agter die decks! ๐ŸŽถ๐ŸปKom geniet 'n aand vol goeie musi...
07/07/2026

๐ŸŽง Hier kom 'n LEKKER Vrydagaand! ๐Ÿ”ฅ

Cinimin is Vrydag 10 Julie by ons agter die decks! ๐ŸŽถ๐Ÿป

Kom geniet 'n aand vol goeie musiek, koue drankies en die beste vibe in die dorp. Bring jou vriende en kom dans saam tot laat!

๐Ÿ“ Specials van 18:00 tot 20:00
๐Ÿ—“๏ธ Vrydag, 10 Julie
๐ŸŽต 22:00

Moenie dit misloop nie! ๐Ÿ™Œ

๐Ÿ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ DIS BOKTYD! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰Hierdie Saterdag vat die Springbokke die Engelse aan, en jy wil dit nie misloop nie!๐Ÿ“บ Kyk die wedstry...
29/06/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ DIS BOKTYD! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰

Hierdie Saterdag vat die Springbokke die Engelse aan, en jy wil dit nie misloop nie!

๐Ÿ“บ Kyk die wedstryd LIVE op ons GROOT SKERM!

๐Ÿฅƒ GRATIS shooter vir elke Springbok-drie!
๐ŸŽฏ Raai die regte eindtelling en wen 'n fantastiese prys!
๐Ÿ‰ SA ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ vs Engeland ๐Ÿด๓ ง๓ ข๓ ฅ๓ ฎ๓ ง๓ ฟ
๐Ÿ“… Saterdag 4 Julie

Trek jou groen en goud aan, bring jou vriende en kom geniet die wedstryd saam met ons. Yskoue drankies, lekker kos en 'n ongelooflike rugby-atmosfeer wag vir jou! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Kom ondersteun die Bokke saam met ons! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’š

โ„๏ธ Winter is hier.... ens ons specials ook!Kom warm op met yskoue pryse en goeie vibes. Bring jou mense, geniet die spec...
24/06/2026

โ„๏ธ Winter is hier.... ens ons specials ook!

Kom warm op met yskoue pryse en goeie vibes. Bring jou mense, geniet die specials en maak hierdie winter net n bietjie lekkerder ๐Ÿป๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“Donderdag-Saterdag
โฐ๏ธ 18:00- 20:00

๐Ÿฅถ Dis koud buite, maar warm hier by ons! ๐Ÿ”ฅKom warm jou winter op met ons shooter specials elke Donderdag tot Saterdag โฐ๏ธ...
24/06/2026

๐Ÿฅถ Dis koud buite, maar warm hier by ons! ๐Ÿ”ฅ

Kom warm jou winter op met ons shooter specials elke Donderdag tot Saterdag

โฐ๏ธ 18:00 - 20:00

Goeie pryae, lekker vibes en nog beter musiek

Dis te koud om by die huis te sit. Kom warm op met ons drink specials๐Ÿ”ฅ Winter drink specials๐Ÿ“… Donderdag- Saterdag โฐ๏ธ 18:...
24/06/2026

Dis te koud om by die huis te sit. Kom warm op met ons drink specials

๐Ÿ”ฅ Winter drink specials
๐Ÿ“… Donderdag- Saterdag
โฐ๏ธ 18:00- 20:00

Bring jou vriende en kom geniet die winter soos net Malbroer kan!

Address

449 N Rand Road, Beyers Park
Boksburg
1459

Opening Hours

Thursday 16:00 - 02:00
Friday 16:00 - 02:00
Saturday 16:00 - 02:00

Telephone

+27100170366

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malbroer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category