LOODS PUB & GRILL

LOODS PUB & GRILL LOODS PUB & GRILL

19/01/2017

Please this is not the official Loods page, please close, official page is Die Loods

13/09/2016

Donderdag 15/9/16 lekker afval pot @ R 30 per bord en rugby vanaf 19:00. Kom geniet n heerlike ete.

01/12/2014

We at The Loods will mis one of our big Brothers. Rest well my friend

28/02/2014

Vandag by die loods R 5 'n shooter braai pakke beskikbaar met knoffel brood. Vuur word voorsien. Groot skerm rugby Cheethas teen rebels 10:45

14/11/2013

VRYDAG 2013/11/15 VANAF 12:00 BRING EN BRAAI BY DIE LOODS PUB.KOM GENIET DIE DAG SAAM MET ONS. VURE WORD VOORSIEN. GOEIE NUUS DIE KROEG MAN NL GEORGE IS NIE MEER LANGER WERKSAAM BY DIE LOODS PUB NIE EN MAG OOK NIE DAAR KOM DRINK NIE,WEENS WANGEDRAG IS SY DIENSTE NIE MEER NODIG BY DIE PUB NIE. OP SY WHATSUP PROFILE SE HY OOK DAT NIE MEER IETS MET DIE LOODS PUB EN GRILL TE DOEN HET NIE. AS DAAR IEMAND IS WAT BELANGSTEL IN KROEG WERK KAN DIE BESTUUR GEKONTAK WORD.

17/10/2013

Vrydag 18/10/2013 is daar `n bring en braai by die loods. Die slaai en buns word voorsien asook die vure. Kom geniet die dag saam met ons.Dit alles gebeur vanaf 12:30. Sien julle daar.

20/09/2013

Op die 28 ste September 2013 word daar `n Pool kompetisie by die Loods Pub & Grill gehou. Die kompetisie begin stiptelik om 11:00. Inskrywings sluit om 10:00 op genoemde datum. Inskrywings kostes is R 30,00 per persoon en kan by die kroeg betaal word by George. Eerste twintig inskrywings kry `n hamper vanaf Blue Ribbon op die dag. Daar word gepoog om die dag so groot as moontlik te maak, asook om vir elke deelnemer `n prys te kan gee. Borge is welkom van enige aard om die dag `n sukses te maak. Genoemde dag is deur die Pool assosiasie ook bemark deur aan spelers sms`e te stuur. Borge kan hul baniere op sit, ens. Die kroeg se kombuis is ook oop wat kos aan die spelers sal voor sien wat op bestellings werk. Kom geniet `n heerlike dag by die kroeg en kom ondersteun die spelers.

17/09/2013

Goeie nuus die Loods Pub & Grill se kombuis is oop vanaf Maandae tot Donderdae vanaf 17:00 tot 19:00. Vrydae en Saterdae vanaf 10:00 tot 19:00. Die menu is as volg : Hamburger en chips @ R25, HAMBURGER @ R 20, Russian en chips @ R 20, Groot bord chips @ R 20, Hotdog en chips @ R 15, Hotdog @ R 12 en Russian @ R 12,00. Alle burgers het `n 100 gram tuis gemaakte beef patty op. Alle hotdogs word met tamatie en uie smoor bedien. Russians is groot. Kos is regtig smaaklik kom probeer dit. Kombuis word bestuur deur Sias Breytenbach kontak nommer: 082 415 3430. Bestellings kan direk met genoemde gereel word en aflewerings kan ook gereel word. Daar word ook ola roomys by die pub verkoop teen `n baie goeie prys nl Magnum death by chocolate @ R 18,00 en Ola paddle pop rainbow @ R 7,00 elk, asook willard chips. Nie lus vir kos maak by die huis nie kom bestel jou en jou gesin se etes by die pub terwyl jy en of jou gesin `n drankie geniet en die kinders `n koeldrank en `n room ys. Sport kyk op groot skerm.

07/09/2013

Groot skerm rugby by die Loods vandag. Kom geniet die rugby.Braai vure word voorsien.

04/09/2013

Address

H/V USMAR & PHILLIPS STRAAT/FIGHARDPARK/SPORTCLUB
Bloemfontein
9301

Telephone

083 288 9331

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LOODS PUB & GRILL posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category