Wietzbaden Brauhaus

Wietzbaden Brauhaus Vir enige navrae , bespreekings of weg-neem-etes skakel ons op 078 759 4923 / 072 623 3416 of WhatsApp na 072 702 4021 ( Wietzbaden Direct)

Your week at Wietzbaden Brauhaus ... lekker kos , lekker mense
15/09/2026

Your week at Wietzbaden Brauhaus ... lekker kos , lekker mense

Gee jouself af vandag en kom plak hier by Wietzbaden Brauhaus ... Lekker kos , lekker mense
13/09/2026

Gee jouself af vandag en kom plak hier by Wietzbaden Brauhaus ... Lekker kos , lekker mense

Sal biedtjie stupid wees om by die huis te sit op die lieflike Saterdag πŸ€¦πŸ»β€β™‚οΈ , want ...1. Jy gaan nie goedkoper eet by ...
12/09/2026

Sal biedtjie stupid wees om by die huis te sit op die lieflike Saterdag πŸ€¦πŸ»β€β™‚οΈ , want ...

1. Jy gaan nie goedkoper eet by die huis as hier nie πŸ’²
2. Jy gaan nie nuwe mense in jou huis ontmoet nie πŸ’ƒ
3. Jy gaan nie die kinders entertain soos ons nie 🎠
4. NIC KLOPPER en sy band gaan nie in jou sitkamer pas nie πŸ₯
5. Jy gaan seer sekerlik nie jou eie kar was of eie dop gooi nie πŸš—πŸΊ

Wietzbaden Brauhaus ... Lekker kos , lekker mense

11/09/2026
11/09/2026
Lang week ? Moenie stress nie , ons het jou . Kom geniet n aand by Wietzbaden Brauhaus saam Eddie met Noot vir Noot 🎢
10/09/2026

Lang week ? Moenie stress nie , ons het jou . Kom geniet n aand by Wietzbaden Brauhaus saam Eddie met Noot vir Noot 🎢

Address

6 Abrahamskraal Road
Bloemfontein
9338

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 04:00
Saturday 10:00 - 04:00
Sunday 10:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wietzbaden Brauhaus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Wietzbaden Brauhaus:

Share