Oppi Plotte

Oppi Plotte Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oppi Plotte, Bar & Grill, 11 Tibbie Visser , Estoire, Bloemfontein.

OppiPlotte se kiddies speel area kry bietjie opkikking en nuwe speelgoed.🀩πŸ₯³
19/06/2026

OppiPlotte se kiddies speel area kry bietjie opkikking en nuwe speelgoed.🀩πŸ₯³

20 Junie. R20 per entry. Speedball. 10am till 6pm. Break&Finish any ball. Winner take all entry money. Winner announced ...
19/06/2026

20 Junie. R20 per entry. Speedball. 10am till 6pm. Break&Finish any ball. Winner take all entry money. Winner announced after 6pm

Bokke rugby is terug! 😊 Hierdie Saterdag om 3pm speel die Bokke teen die Barbarians en die voor wedstryd 12am die Bokke ...
17/06/2026

Bokke rugby is terug! 😊 Hierdie Saterdag om 3pm speel die Bokke teen die Barbarians en die voor wedstryd 12am die Bokke A span teen Zimbabwe🀩. Moenie bang wees vir die koue nie vure πŸ”₯ sal brand en 6 groot tvs πŸ“Ί die hele area vol vir almal om te kan sien. Sien julle daar πŸ₯³

Kom geniet 'n lekker Vadersdag ete saam ons met live entertainment. Watse pappa hou nie van braaivleis met pap en sous n...
17/06/2026

Kom geniet 'n lekker Vadersdag ete saam ons met live entertainment. Watse pappa hou nie van braaivleis met pap en sous nie. Besprekings noodsaaklik.πŸ₯©πŸΊπŸ‘¨πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§

Kom kuier en karaoke lekker saam ons en Johan , Maandagaand vanaf 7pm tot 11pm hier by OppiPlotte.  Sien julle daar 🎀 πŸ’ƒ ...
10/06/2026

Kom kuier en karaoke lekker saam ons en Johan , Maandagaand vanaf 7pm tot 11pm hier by OppiPlotte. Sien julle daar 🎀 πŸ’ƒ πŸ•Ί

Junie 2026 special slegs by Oppi Plotte . Sien julle lekkers daarπŸ₯³
02/06/2026

Junie 2026 special slegs by Oppi Plotte . Sien julle lekkers daarπŸ₯³

01/06/2026
Kom kuier lekker saam ons , waar dit lekker is. Bestel jou vars vetkoeke sommer nou. Moenie die een misloop nie. πŸ˜‹πŸ˜ŽπŸ₯³
29/05/2026

Kom kuier lekker saam ons , waar dit lekker is. Bestel jou vars vetkoeke sommer nou. Moenie die een misloop nie. πŸ˜‹πŸ˜ŽπŸ₯³

Address

11 Tibbie Visser , Estoire
Bloemfontein
9301

Telephone

+27723982218

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi Plotte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Oppi Plotte:

Share

Category