18/06/2026
β½οΈ Dis wedstryddag by Skemer! π»
Kom kyk saam hoe πΏπ¦ Suid-Afrika teen π¨πΏ Czechia uitdraf op die groot skerm om 18:00.
π₯ Spesiale aanbiedinge: 16:30 en 20:00
πΊ 2 x Black Label Draughts vir slegs R49.99
πΉ GRATIS Rossa Brutal Fruit vir die dames.
Bring jou vriende en geniet die atmosfeer by Skemer! π