11/05/2026
π₯ Hier by Takbok Pub & Grill hou ons die vibes aan die gang met lekker specials wat elke week plaasvind! π»π₯©
Kom geniet goeie kos, koue drankies en βn lekker atmosfeer saam met ons. Daar is elke week iets spesiaal om na uit te sien by Takbok! π€©
πMoenie uitmis nie β bring jou vriende en kom kuier waar dit lekker is! π¦