04/11/2024
Goeie middag Braaiers & Campers .
Eddie hier van Braai Master Grids.
Dankie Nick Grobler van Ramsgate KZN vir jou support op jou nuwe 430 Stainless Steel Braaier mag dit net vir jou lekker vleis braai en geniet dit .
Indien jy belangstel in so Braaier laat weet my net asb stock gaan baie baie vinnig .
Koop vir daai iemand Special in jou lewe n nuwe braai wat nie gaan roes nie en jou nog lank plesier gaan gee .Self al die bolts en nuts is in Stainless Steel .
R6000.00 vir die braai .
Ek kan met Courier Guy landswyd deur stuur.
Onthou goed koop is duur koop .
My contact details is 082 635 6698.
Ek is van JetPark Boksburg.