Big time rocky park

Big time rocky park Kroeg en restaurant specials , danse , funksies , dart kompetisies en lekker kuier

15/04/2017
22/10/2015

Onthou die een, dit gaan groot wees!!

21/09/2015

Lekker braai met gratis pap en sous van 12 uur tot laat op Braai dag, 24 September, kom wys jy KAN

08/08/2015

Ondersteun Barkly se rugby vandag en kuier lekker saam na die tyd by Big Time met lekker braaivleis en pap en sous. Raai die Bok game se score en wen n bottel brandewyn

06/05/2015

Moedersdag-ete. Sondag 10 Mei. R120 pp. Laerskool kinders R60. Voorskools gratis. 3 gang maaltyd. Bespreek teen vrydag.

08/04/2015

Happy hour, 8 tot 9

25/02/2015

Hier is die party waarvoor julle gewag het, Vrydag 27 Feb, kom maak bietjie litte los saam met Nagskof van Aliwal en kyk of ons die son kan sien op kom

22/01/2015

Kom ons braai vannaand so 6 uur, bring jou eie of braaipakke sal beskikbaar wees

29/12/2014

Hoop julle het n baie Geseende Kersfees gehad. Ek en Karien wil julle bedank vir julle vriendskap en ondersteuning deur die jaar. Kom en geniet n FOAM PARTY Oujaarsaand saam met ons en was al die probleme van 2014 van jou af

15/12/2014

16 Desember. Kaskar resies. Lekker pret. Bring en braai na die tyd. 2 persone in 'n span. Begin 2 uur. R20 inskrywing per span. Groot pryse !! Laat weet asb vandag as julle gaan deelneem.

25/11/2014

Onthou die volgende datums
Saterdag 29 Nov
Dubbels darts - R 50/span /begin 2 uur
Potjiekos na die tyd - R 20

Sondag 30 Nov
Koue vleis ete - voorgereg, hoofgereg en nagereg - R 120, bespreek asb voor Vrydag 28

Dinsdag 16 Desember
Kaskar resies met lekker bring en braai - Groot pret en lekker pryse

23/10/2014

Soek nog kopers vir 10 ton gemaalde grondboontjie- hooi(gesak). Geskik as voer vir skaap en bees. Prys: afgelewer in Barkly Oos R2250-00 per ton. Word vlg week afgelewer.

Address

Robinson Steet
Barkly East
9786

Telephone

+27760210485

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Big time rocky park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category