Bees En Bier Kroeg Sinoville

Bees En Bier Kroeg Sinoville Mees bekostigbare en beste kuierplek in Pretoria, drank en vermaak in Sinoville en nabye omgewing !!

Veilige Bekostigbare Kuierplek vir die mense van Sinoville, Montana en omliggende areas.

๐ŸŒธ MOEDERSDAG BY BEES EN BIER ๐ŸŒธKom vier al die spesiale mammas saam met ons!๐Ÿ’– Sondag | 10 Mei๐Ÿ• Vanaf 13:00๐ŸŽค LIVE VERMAAK ...
05/05/2026

๐ŸŒธ MOEDERSDAG BY BEES EN BIER ๐ŸŒธ
Kom vier al die spesiale mammas saam met ons!
๐Ÿ’– Sondag | 10 Mei
๐Ÿ• Vanaf 13:00
๐ŸŽค LIVE VERMAAK MET CHANTEL
๐Ÿท MOEDERSDAG SPECIAL ๐Ÿท
Lekker Sunday Lunch + โ€™n glas wyn โ€“ R100
๐Ÿฝ๏ธ SUNDAY LUNCH SLUIT IN:
โ€ข 3 x Gebakte aartappels
โ€ข 2 x Groentes
โ€ข Rys en sous
โ€ข 3 x Vleisbolletjies
โ€ข 1 x Hoender dye
๐Ÿฎ Moenie ons lekker Malva Poeding mis nie โ€“ SLEGS R45!
๐Ÿฅ‚ Bring jou ma en maak dit โ€™n dag om te onthou!
๐Ÿ’ Happy Motherโ€™s Day aan al ons wonderlike mammas!
๐Ÿ“ Bees en Bier Kroeg โ€“ Sinoville

๐Ÿ”ฅ SONDAG LUNCH BY BEES EN BIER ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽค LIVE: Caroline ๐Ÿ“… Sondag 3 Meiโฐ Vanaf 13:00๐Ÿฝ๏ธ SUNDAY LUNCH โ€“ NET R85 ๐Ÿฝ๏ธโœ”๏ธ 3x Gebakte aa...
02/05/2026

๐Ÿ”ฅ SONDAG LUNCH BY BEES EN BIER ๐Ÿ”ฅ
๐ŸŽค LIVE: Caroline
๐Ÿ“… Sondag 3 Mei
โฐ Vanaf 13:00
๐Ÿฝ๏ธ SUNDAY LUNCH โ€“ NET R85 ๐Ÿฝ๏ธ
โœ”๏ธ 3x Gebakte aartappels
โœ”๏ธ 2x Groentes
โœ”๏ธ Rys en sous
โœ”๏ธ 3x Vleis bolletjies
โœ”๏ธ 1x Hoender dye
๐Ÿฎ Lekker Malva Poeding โ€“ R45
๐ŸŽถ Kom geniet great musiek, lekker kos en yskoue bier! ๐Ÿป
๐Ÿ“ Bees en Bier Kroeg โ€“ Sinoville
๐Ÿ‘‰ Bring jou mense en kom maak memories saam met ons!

๐Ÿ”ฅ VANDAG SE LEKKER SPECIAL BY BEES & BIER! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ— Chicken Schnitzel โ€“ SLEGS R55!Goudbruin, crispy en propvol smaak โ€“ presies...
23/04/2026

๐Ÿ”ฅ VANDAG SE LEKKER SPECIAL BY BEES & BIER! ๐Ÿ”ฅ
๐Ÿ— Chicken Schnitzel โ€“ SLEGS R55!
Goudbruin, crispy en propvol smaak โ€“ presies wat jy nodig het vandag! ๐Ÿ˜‹
๐ŸŸ Bedien met lekker sides wat jou gaan laat terugkom vir meer!
๐Ÿบ Kom geniet โ€™n koue een saam met ons en kuier lekker saam vriende!
๐ŸŽ‰ Moenie dit misloop nie โ€“ kom maak โ€™n draai by Bees & Bier!
๐Ÿ“ 76 Sefako Makgatho Drive
โฐ Vanaand is die vibe reg โ€“ sien jou daar!

๐ŸŽคโœจ SONDAG BY BEES EN BIER โœจ๐ŸŽคOns onthou, ons vier, ons misโ€ฆ โค๏ธHierdie Sondag bring ons โ€™n spesiale huldeblyk aan Christo ...
17/04/2026

๐ŸŽคโœจ SONDAG BY BEES EN BIER โœจ๐ŸŽค
Ons onthou, ons vier, ons misโ€ฆ โค๏ธ
Hierdie Sondag bring ons โ€™n spesiale huldeblyk aan Christo se verjaardag in die hemel ๐ŸŒค๏ธ
Kom maak โ€™n draai by Bees en Bier en kom skink saam met ons โ€™n glas vir Christo โ€“ op sy plek ๐Ÿฅƒ
Laat ons saam kuier, stories deel en sy lewe vier soos hy dit sou wou hรช ๐Ÿ’ซ
๐ŸŽถ Lekker vibes
๐Ÿป Goeie geselskap
โค๏ธ Warm herinneringe
โ€œGone but never forgottenโ€
๐Ÿ“ Bees en Bier
Sondag โ€“ moenie dit mis nie

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ— DONDERDAG BY BEES & BIER! ๐Ÿ—๐Ÿ”ฅKom geniet ons lekker sappige Chicken Schnitzelโ€ฆ๐Ÿ‘‰ SLEGS R55! ๐Ÿ˜ฑBedien met jou keuse van:๐ŸŸ ...
19/03/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ— DONDERDAG BY BEES & BIER! ๐Ÿ—๐Ÿ”ฅ
Kom geniet ons lekker sappige Chicken Schnitzelโ€ฆ
๐Ÿ‘‰ SLEGS R55! ๐Ÿ˜ฑ
Bedien met jou keuse van:
๐ŸŸ Skyfies
๐Ÿฅ” Mash & sous
๐Ÿฒ Pap & sous
๐Ÿฅ— Slaai
Maak dit jou manier! ๐Ÿ˜
๐Ÿป Yskoue drankies spesiale
๐Ÿ˜‚ Lekker lag, kuier en goeie vibes
๐Ÿค Waar onbekende mense vriende word!
Bring jou mense of kom maak nuwe vriende โ€“
By Bees & Bier is dit altyd โ€™n goeie tyd ๐Ÿ™Œ
๐Ÿ“ 76 Sefako Makgatho Drive, Sinoville, Annlin
โฐ Donderdae = Schnitzel dag โ€“ moenie uitmis nie!
๐Ÿšซ Geen drank onder 18
โœ”๏ธ Tโ€™s & Cโ€™s apply
๐Ÿ‘‰ Bees & Bier โ€“ eet, drink, lag en geniet! ๐Ÿป๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ€ ST. PATRICKโ€™S DAY by Bees & Bier! ๐Ÿ€Kom vier St. Patrickโ€™s Day vandag โ€“ 17 Maart saam met ons! ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ช๐Ÿ”ฅ Special vir vandag:B...
17/03/2026

๐Ÿ€ ST. PATRICKโ€™S DAY by Bees & Bier! ๐Ÿ€
Kom vier St. Patrickโ€™s Day vandag โ€“ 17 Maart saam met ons! ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ช
๐Ÿ”ฅ Special vir vandag:
Bangers & Mash โ€“ R70
๐Ÿป Themed drink specials
๐ŸŽ Giveaways vir Best Dressed
Trek jou groen klere aan en kom geniet โ€™n lekker St. Patrickโ€™s Day saam met ons!
๐Ÿ“ Bees & Bier โ€“ Sinoville

15/03/2026
Kom geniet n heerlike reenerige sondag saam met ons!Claudine op die verhoog vanaf 1 uur!Moet nie kos maak nie kom eet so...
15/03/2026

Kom geniet n heerlike reenerige sondag saam met ons!
Claudine op die verhoog vanaf 1 uur!

Moet nie kos maak nie kom eet sommer n lekker sondag ete by ons vir slegs R85!

๐Ÿ•๐Ÿ”ฅ VIBES IS REG by Bees en Bier ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•As jy vandag nog d**k wat om te eetโ€ฆMOENIE d**k nie โ€” kom eet! ๐Ÿ˜œ๐Ÿ‘‰ LEKKER warm pizzas๐Ÿ‘‰ ...
14/03/2026

๐Ÿ•๐Ÿ”ฅ VIBES IS REG by Bees en Bier ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•
As jy vandag nog d**k wat om te eetโ€ฆ
MOENIE d**k nie โ€” kom eet! ๐Ÿ˜œ
๐Ÿ‘‰ LEKKER warm pizzas
๐Ÿ‘‰ NET R50 vandag
๐Ÿ‘‰ Geen kosmaak, geen skottelgoed, net vibes ๐Ÿ˜Ž
Bring jou mense, bring jou dors en kom hang saam met ons!
Dis pizza, dis laughs, dis goeie vibes ๐Ÿ•๐Ÿ”ฅ
๐Ÿ“ Sien julle laterโ€ฆ moenie laat kom nie, die honger crowd vat eerste happie! ๐Ÿ˜

๐Ÿ€ Celebrate St. Patrick's Day with us! Enjoy our delicious Bangers and Mash for just R70, and donโ€™t forget to dress up f...
13/03/2026

๐Ÿ€ Celebrate St. Patrick's Day with us! Enjoy our delicious Bangers and Mash for just R70, and donโ€™t forget to dress up for a chance to win our fun costume prize! Join us for themed drink specials all day long. Letโ€™s raise a glass to good times and great friends! ๐Ÿฅณ

Address

76 Sefako Makgatho Drive Sinoville
Annlin
0182

Opening Hours

Monday 10:00 - 23:00
Tuesday 10:00 - 23:00
Wednesday 10:00 - 23:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00
Sunday 10:00 - 02:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bees En Bier Kroeg Sinoville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Bees En Bier Kroeg Sinoville:

Share

Category