Dekriet Pub

Dekriet Pub Sports pub

30/09/2015

thx vi jul ondersteuning.
Madelein net vi paar dae we om haar ouma te besoek.
Pub is oop

07/08/2015

Dekriet pub is oop van vroeg tot laat vanaf vandag.
Brandewyn special : dubbel met mix R20

Kom kyk rugby saterdag.
Specials

03/07/2015

Specials op 440ml SAB MILLER biere.

Kom maak n draai.

16/06/2015

R38.00 vir n CASTLE DRAUGHT en 2 van enige van die volgende Black label/Castle/Brutal Fruit

R38.00. n Brutal Fruit en 2 van enige van die volgende
Black label/ Hansa/Reds/Millers

R38.00 BRUTAL FRUIT GOJI met 2 van enige van die volgende
Black Label/Castle/Millers/Reds

R38.00 vir FLYING FISH met 2 van enige van die volgende
Reds/Hansa/Black Label/Millers/Brutal Fruit

Shooters Strawberry Kandy. R8.00

Bar sal oop wees vrydag vanaf 14h00.
Saterdag vanaf 11h00.

Share asb die post

12/06/2015

SATERDAG 13 Junie 2014
11:40 Warathas vs Reds
17:05 Bulls vs Cheetahs
19:10 Sharks vs Stormers

Kom kyk bietjie die rugby. Ons is van 11:00 af oop

11/06/2015

Vrydag 12/06/2015 oop vanaf 11:00 tot 02:00
Saterdag 13/06/2015 oop vanaf 11:00 tot 02:00

02/06/2015

SO het ons die week 100 + Likes! Dankie aan almal wat die page reeds gelike het. Ons wag nou vir die volgende 100 likes! Hoe vinnig kan ons dit reg kry?

Saterdag 30 mei Potjie kos EteR40 per eteBeperkte hoeveelheid etes beskikbaar
22/05/2015

Saterdag 30 mei Potjie kos Ete
R40 per ete
Beperkte hoeveelheid etes beskikbaar

Address

Albertinia
6695

Opening Hours

Monday 17:00 - 02:00
Wednesday 17:00 - 02:00
Friday 17:00 - 02:00
Saturday 11:00 - 02:00

Telephone

0824490925

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dekriet Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Dekriet Pub:

Share

Category