Big Five Restaurant & Kroeg

Big Five Restaurant & Kroeg Vriendelike en ruim Restaurant en Kroeg Big Five is 'n vriendelike en ruim restaurant en kroeg
weggesteek aan die voet van die Magaliesberge in Pretoria.

Kom loer gerus in en maak gebruik van ons fantastiese funksie geriewe. Big Five is trots op sy weeklikse vermaaklikheidsprogram waar ons
Vrydagaande gasheer speel vir vooraanstaande S.A. kunstenaars. Ons bied ook van tyd tot tyd proffesionele karaoke aande aan. Saam met 'n kinder speelhoekie, sluit ons buitelugse geriewe
ook 'n hout stoep in wat uitkyk oor 'n pragtige braai area. Met twee voledig toegeruste kroeë en spyskaart in die hand,
staan ons vriendelike kelners gereed om u te verwelkom!

Address

74 Sylvia
Akasia
0182

Telephone

0713711158

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Big Five Restaurant & Kroeg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category