Die Veiling Sasolburg

Die Veiling Sasolburg Die Veiling Sasolburg
Lekker kos, lekker mense en moerse lekker kuier!! Live entertainment ���
Veilige kids speel area!! Afrikaanse kos met ‘n twist.
(2)

Besoek ons gerus
Die veiling Sasolburg Big kids play area with plenty of shade from our old trees located on property

🍺 SASOLBURG, DIE BIERFEES ROEP! 🍺Die eerste 500 wat hul kaartjies aanlyn koop, kry sommer ’n lekker ekstra! 🔥Kies jou gr...
16/09/2026

🍺 SASOLBURG, DIE BIERFEES ROEP! 🍺

Die eerste 500 wat hul kaartjies aanlyn koop, kry sommer ’n lekker ekstra! 🔥

Kies jou gratis bederf:
🍻 Enige 2 biere GRATIS — Castle Lite / Black Label
OF
🍸 2 Gin & Tonics GRATIS

Maar onthou… 500 weg = deal weg! 👀

🎟️ Koop jou kaartjie aanlyn en maak seker jy’s deel van die Bierfees-gees!
https://computicket-boxoffice.com/e/bierfees-2026-q9Ny4g

📅 31 Oktober
📍 Die Veiling Sasolburg

🔞 18+ | T’s & C’s geld.

14/09/2026

🔥 SPOEGWOLF x SPRINGBOKS VS FRANCE 🇿🇦🏉

Sasolburg, maak reg vir ’n MASSIVE aand! 🔥

🎸 SPOEGWOLF LIVE
🏉 SPRINGBOKS VS FRANCE op die groot skerm
🍻 Live music. Bok rugby. Een groot Vaal-kuier!

📅 Vrydag, 13 November 2026
📍 Die Veiling, Sasolburg

⏰ PROGRAM:
18:00 — Doors Open
20:30 — SPOEGWOLF LIVE 🎸
22:00 — SPRINGBOKS VS FRANCE 🇿🇦🇫🇷

📲 Meer info: WhatsApp Ultimate Events SA
065 873 8907

SASOLBURG, LOS DIE MAANDAG-STRES BY DIE DEUR! 😎🍻Die drankies is koud, die kos is reg en Morsige Maandag wag vir jou! 🔥🍖 ...
14/09/2026

SASOLBURG, LOS DIE MAANDAG-STRES BY DIE DEUR! 😎🍻

Die drankies is koud, die kos is reg en Morsige Maandag wag vir jou! 🔥

🍖 Ribbetjies
🍗 6 sappige swaeltjies
🍟 Goudbruin chips
ALLES VIR R199!

Wie join jou? 👀
👉 Specials geldig tot 20:00.
Geen Takeaways.

14/09/2026

Môre is dit DORS DONDERDAG… en ons gee jou sommer vandag kans om jou verskoning reg te kry. 😂🍻

MÔRE | 16:00 – 20:00 🔥

🍺 2 × 500ml Draught — R70
🪣 6 × Selected Drinks — R200
🍔 2 × Bees- of Hoenderburgers + Chips — R140

Want Vrydag is nog te ver… Donderdag sal maar moet doen! 😏🍺

Tag jou drink-maat en maak nou al die plan! 👇

14/09/2026

🍔🍺 LUNCH DEAL BY DIE VEILING SASOLBURG!

Hongerte slaan? Ons het ’n plan. 😏

Kies jou burger:
🍔 Bees
🍗 Gekrummelde Hoender
🐔 Hoender sonder Vere

Bedien met chips PLUS kies:
🍺 ’n GRATIS 500ml Draught
OF
🥃 ’n Dubbel Brandy, Vodka of Gin & Mix

🔥 NET R100!

⏰ Daagliks van 12:00–17:00

Kom maak middagete sommer die lekker deel van jou dag by Die Veiling Sasolburg! 🍔🍺

14/09/2026

DIE VEILING SASOLBURG SE MASSA T-BONE CHALLENGE!

Dink jy jy’s groot genoeg? 👀 Kom bewys dit!

Jy kry 30 minute om die hele lot klaar te maak:
🥩 1.5kg T-Bone
🍟 Chips
🟡 2 Papballe
🧅 Trane Trekker
🥣 Sous
🍺 500ml Draught

Maak jy ALLES klaar?
💰 Jy betaal NIKS!
🏆 En jou naam gaan op ons WALL OF FAME!

Maak jy dit nie klaar nie? 😬
💸 Dan betaal jy R400 én jou naam gaan op die WALL OF SHAME! 😂

📍 Kom vat hom by Die Veiling Sasolburg!
⚠️ Bespreek asseblief vooraf sodat ons jou challenge vars kan voorberei.

Die groepchat kan nou ophou vra: “Waar gaan ons eet?” 😂Die antwoord: DIE VEILING.🔥 4 × Castle Lite Draughts🔥 4 × Bees- o...
14/09/2026

Die groepchat kan nou ophou vra: “Waar gaan ons eet?” 😂

Die antwoord: DIE VEILING.
🔥 4 × Castle Lite Draughts
🔥 4 × Bees- of Hoenderburgers
🔥 400g bros skyfies
🔥 NET R300

Slegs vir insit-etes
Beskikbaar Ma–Do | 12:00–18:00.
En as geluk aan jou kant is, kan jou volgende Foursome sommer GRATIS wees!

Stuur hierdie vir die 3 pelle wat nooit nee sê vir ’n burger en ’n koue een nie. 🍻

12/09/2026

👀 Ja... ONS PRAAT MET JOU.

Het jy al geregistreer vir Loop vir Pret?

Nee?

Ons wag... 👀😂

🌈 Kom stap, hardloop of kuier saam en help ons om terug te gee aan dié wat minder het.

📅 24 September 2026
🕘 09:00
📍 Die Veiling Sasolburg
❤️ Ten bate van Open Hands Project

🎉 Springkastele | Gesigverf | Kunstenaars | Kleurpret vir die hele gesin!

🥫 Toegang: Bring 'n nie-bederfbare voedselitem.

📲 Registreer hier:
https://form.jotform.com/260712651149051

Of WhatsApp Chanel by 078 915 9526 vir meer inligting.

Nou het jy die datum.
Jy het die plek.
Jy het die link.

So... waarvoor wag jy? 👀😂🌈

Address

10 Hf Verwoerd Road
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 23:59
Thursday 10:00 - 23:59
Friday 10:00 - 23:59
Saturday 09:00 - 23:59
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27160040030

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veiling Sasolburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share