Potchefstroom Studente Wyngilde

Potchefstroom Studente Wyngilde Kultuur in 'n glas Die Potchefstroom Studente Wyngilde wil graag studente met 'n liefde vir wyn aan die wyntradisie en wynkultuur van Suid-Afrika bekendstel.

Dit is 'n goeie geleentheid om nuwe mense te ontmoet en net lekker te kuier. The Potchefstroom Student Wine Guild would gladly like to introduce students who have a passion for wine to a variety of wine traditions as well as wine cultures. This is an excellent opportunity to meet new people as well as having a good time.

Aansoeke vir Wyngilde voorsitter is nou oop. Stuur vir ons 'n FB message indien jy belangstel🍷🍷🍷Applications for Wyngild...
16/09/2020

Aansoeke vir Wyngilde voorsitter is nou oop. Stuur vir ons 'n FB message indien jy belangstel🍷🍷🍷

Applications for Wyngilde chairperson now open. Send us a message on FB if you are interested 🍷🍷🍷

Ons is bevoorreg om vanaand deel te wees van die Borge Bedankingsfunksie saam Glen Carlou🍷
17/07/2019

Ons is bevoorreg om vanaand deel te wees van die Borge Bedankingsfunksie saam Glen Carlou🍷

"This missed opportunity for communicating about wine has been pointedly on my mind lately, with consumers saying one th...
04/07/2019

"This missed opportunity for communicating about wine has been pointedly on my mind lately, with consumers saying one thing and the wine industry saying another."

Goeie leestof vir 'n wyn entoesias🍷

Why should the "fine wine" industry start using words like "smooth" and "hybrids"? Because consumers say we should.

As jy in die Hartbeespoort omgewing is wil jy nie hierdie misloop nie!
01/11/2018

As jy in die Hartbeespoort omgewing is wil jy nie hierdie misloop nie!

Join us on 3 November for the Incendo Distillery launch and be one of the first to taste the Magalies Classic Gin and the ID Golden Rum.

20% discount tickets are still available online at: https://stumbler.co.za/events/incendo-distillery-launch/

10/10/2018

Hard work during lunch time... Testing chocolate and rum pairing combinations!

Hoop om julle daar te sien! // Looking forward to seeing you there!Contact Jaco (062 552 5492) or Peet ( 078 782 2346) y...
06/10/2018

Hoop om julle daar te sien! // Looking forward to seeing you there!

Contact Jaco (062 552 5492) or Peet ( 078 782 2346) you are interested in tickes

Ons is bly om aan te kondig dat die Hartenberg Wine Estate wynproe met trots aangebied word in samewerking met deMILKo e...
08/08/2018

Ons is bly om aan te kondig dat die Hartenberg Wine Estate wynproe met trots aangebied word in samewerking met deMILKo en Claassen & Company. Kaartjies beperk. Skakel Jaco vir meer inligting

Staan 'n kans om EEN van VYF gelukkige wenners te wees van 'n kis KVW wyn . Al wat jy hoef te doen is om hierdie vraelys...
09/06/2018

Staan 'n kans om EEN van VYF gelukkige wenners te wees van 'n kis KVW wyn . Al wat jy hoef te doen is om hierdie vraelys in te vul:

https://bit.ly/2L23ZrS

KWV Wine Emporium KWV Classic Collection

Kaartjies nou en regdeur die dag beskikbaar by De Jonge Akker op Kampus! As ons nie hier is nie moet jy net vra vir enig...
22/05/2018

Kaartjies nou en regdeur die dag beskikbaar by De Jonge Akker op Kampus! As ons nie hier is nie moet jy net vra vir enige kelner/in by De Jonge Akker. Lede en Nie-lede welkom.

31/10/2017

Goeiedag mede Wynliefhebbers!

Ek sien baie uit na die termyn wat voorlê en hoop om 'n goeie gees van algehele liefde vir wyn onder julle te skep. Ons gaan vroeg in volgende jaar begin met lekker aksies so hou hierdie blad dop om seker te maak dat jy nie dit misloop nie!

Good day all wine lovers!

I am genuinely looking forward to this term as we are aiming at creating a good love for wine among you. We are going to start hosting events early next year. That means that you have to keep an eye out for this page to ensure that you don't miss out.

Sterkte met die eksamen/ Good luck with the exams!

Jaco Linde

Ek stel graag aan julle voor die nuwe PUK wyngilde voorsitter vir die termyn 17/18, Ons wens jou alle sterke toe en weet...
29/10/2017

Ek stel graag aan julle voor die nuwe PUK wyngilde voorsitter vir die termyn 17/18, Ons wens jou alle sterke toe en weet jy gaan 'n groot sukses hiervan maak met die wete dat jy altyd ondersteuning sal he !! Baie geluk Jaco Linde !!

Address

NWU PUK
Potchefstroom
2520

Telephone

062 552 5492

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potchefstroom Studente Wyngilde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Potchefstroom Studente Wyngilde:

Share