Hasta la Vista Pub

Hasta la Vista Pub "Hasta La Vista" – your newest destination for good times and great vibes!

17/09/2026
17/09/2026

Ons braai area is reg vir die somer.

Hier gaan ons kuier om die vuur tot laataand.

Vrydae aande saam Bert van Radio Ritme met sy Grenslose treffers. Hy speel ons versoeke.

Saterdae maak ons musiek en kuier.

Jy kan jou versoek Vrydae aande tussen 7 en 9 reg oor die wêreld stuur met Bert. Kom kuier saam met ons.

Moenie dit mis nie

Ons mense van Polokwane loop nou al 'n lang pad saam Bert Etsebeth  van Radio Ritme. Bert bied elke Vrydagaand van 7 tot...
16/09/2026

Ons mense van Polokwane loop nou al 'n lang pad saam Bert Etsebeth van Radio Ritme. Bert bied elke Vrydagaand van 7 tot 9 sy Versoek program aan. Grenslose Treffers hou ons almal aan die kuier.

Ons mense van Polokwane ondersteun hom maar ek mis hom meeste Vrydae omdat ek daar by Hasta la Vista Pub besig is.

Vandag toe gesels ek met Bert en ons besluit ons gaan so bietjie lewe in Polokwane inbring.

Elke Vrydagaand gaan ons braai, dans en kuier met Bert se musiek en ons versoeke so om die vuur. Bert gaan vir ons tyd afstaan by Hasta la Vista vir ons mense se versoeke.

Baie dankie aan Radio Ritme en veral Bert wat elke Vrydagaand ons almal aan die gang hou met sy passie as omroeper.

Kom kuier saam daar om die vuur. Bring jou kinders saam. Ons is daar in die buitelug, swembad vir die kinders en meer.

14/09/2026

Die goeie tye en nog baie meer wat kom.

Net by Hasta la Vista

,

Van ons uitstallers vir die Oktoberfees.Sal met tyd almal begin bekend stel.31 OktoberVan 10 uur die oggend tot laat.Sie...
12/09/2026

Van ons uitstallers vir die Oktoberfees.

Sal met tyd almal begin bekend stel.

31 Oktober

Van 10 uur die oggend tot laat.

Sien jou daar.

12/09/2026

31 Oktober is kuierdag by Hasta La Vista.

So het ons gemaak dié 4de Junie tot 11 uur die aand en 4 grade temprature, so sal ons weer maak die 31ste Oktober hierdie keer in die somer.

Oktoberfees, moet nie dit mis nie.

Net by Hasta La Vista.

Polokwane het mos talent.

Sien jou daar.

,

Address

Plot 173, Soetdorings Road, Doornbult
Polokwane
0699

Telephone

+27738659529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hasta la Vista Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category