16/09/2026
Goeie more Parys🌸
Soos julle weet is dit Eisbein Woensdag by Uitkyk!🥳
Dit is mos ook klein Saterdag- so wat sal lekkerder wees as ‘n crispy, sappige Eisbein met ‘n lekker koue drankie op hierdie warm dag! ☀️
Kom maak ‘n draai😁dit is NET R145 🤪