21/09/2026
Sondag gaan ons vuur maak! 🔥🏉
Ons Signature Braai Buffet skuif vir die dag na die swembad & bar area — die Bokke op die skerm, die kinders in die swembad en ’n tafel vol lekker kos. 🇿🇦
📅 Sondag, 27 September
⏰ Vanaf 10:30 | Buffet vanaf 12:00
💰 R250 volwassenes | R100 onder 12 | Onder 6 GRATIS
📞 Besprekings noodsaaklik: 079 398 8280
Goeie kos. Goeie geselskap. Beter Sondae.