Sokkie-Jol Tauranga

Sokkie-Jol Tauranga Kom Geniet n lekker aand saam met ons,’n aand vol lag, dans en lekker kuier! Trek jou mooi klere aan, ontspan in 'n tasbare atmosfeer, en geniet pret pryse.

Laat ons die Afrikaanse kultuur in New Zealand uitleef. Sien jou daar ! Charlene en Wilene

Sien julle 17 OKTOBER !!!!
18/07/2026

Sien julle 17 OKTOBER !!!!

04/07/2026

Hey almal
Onthou asb ons Sokkie is uitgestel vanaf 25 Julie na 17 oktober !
Sien julle daar!!!

30/06/2026

Goeiedag almal

Ons moet ons Sokkie jol op die 25ste Julie uitstel na die 17de Oktober 2026 weens persoonlike omstandighede.

Baie dankie aan almal wat kaartjies bespreek het; ons is ongelooflik jammer hiervoor. Julle sal julle kaartjiefooi in julle rekening terugbetaal kry.
SAVE ASB SOLANK DIE VOLGENDE DATUM !!!
17 Oktober- LEOPARD AND JEANS Sokkie-JOL

Vriendelike groete,
Charlene en wilene

20/06/2026

πŸ“’ πŸ“’ πŸ“’ 'n Belangrike heads-up:

Daar sal 'n limit wees op die aantal kaartjies wat vir die 25ste Julie beskikbaar is.

BAIE DANKIE aan almal wat reeds hul kaartjies gekoop het! 🫢🏼 Ons is super opgewonde, en dit is lekker om te sien dat julle ook is!

πŸ† & πŸ‘–

πŸ•• Tyd: 18:00 – 00:00

19/06/2026

Yup Ladies!!!!!

Leeu-vel-tier-t_rt tyd!!!!!

Address

Tauranga

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sokkie-Jol Tauranga posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share